Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6834 resensies.

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Sandy Toes & Salty Kisses

"Die plek is net amazing selfs die mense daar is vriendelik."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Sandy Toes & Salty Kisses

"Dis nie baie maklik om by die winkels uit te kom nie. Ons het vreeslik gesoek vir 'n Spar. "

Sunwich Port, KwaZulu-Natal

Jacobs Cottage by the Ocean

"Love the beach and the Orca restaurant, but if you want value for money go to Pitstop and support the old Oom that is dedicated and looks after your vehicle while you order the biggest burger on the South Coast."

Port Edward, KwaZulu-Natal

Miramarcove 22

"Clean small town with lovely beach with friendly people."

Scottburgh, KwaZulu-Natal

Serenity

"Veilig en vriendelik."

St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal

Flamboyant 7

"Die dorpie het baie vervalle geraak en ons as Suid-Afrikaners voel dit is duur teenoor ander kusdorpe met nie veel om te doen."

Point Waterfront, KwaZulu-Natal

202 Point Bay

"Die nodige winkels sal gaaf wees nader aan die kompleks, bv. 'n Woolworths."

Point Waterfront, KwaZulu-Natal

Leisure for Less @ Point Bay

"'n Winkel, slaghuis, apteek en bottelstoor nader aan die kompleks sal gaaf wees."

Lawrence Rocks, KwaZulu-Natal

Calamari 9

"Dit moet nie gemis word op jou emmerskoplys nie."

Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Leisure Bay Self-catering

"The beaches do not provide great parking and are not well signposted. "

Warner Beach, KwaZulu-Natal

8 Ocean Breeze

"Warner Beach het 'n heerlike getypoel om in te swem. Warner Beach is nie 'n offisiële swemstrand nie, meer vir branderplankryers. Winkelspruit is 'n offisiële swemstrand met reddingspanne aan diens."

Meer-en-See, KwaZulu-Natal

The Crayzee Fish Guest House

"Great place to be in when you visiting the north coast. "

Ballito, KwaZulu-Natal

La Residence

"Ballito is 'n paradys. See is baie warm en het baie lekker strande en eetplekke. "

Winklespruit, KwaZulu-Natal

8 Eden Sands

"Baie mooi en veilig."

Ballito, KwaZulu-Natal

Prosperita

"Lovely, clean and friendly seaside town."

Margate, KwaZulu-Natal

Branderkant 7

"Margate het baie agteruit gegaan. Persoonlik het ek nie veilig gevoel om in die strate te loop nie."

St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal

Ipanema 6

"Breathtakingly awesome."

Scottburgh, KwaZulu-Natal

2 Karlin Chalet on the Beach

"Awesome bestemming vir 'n vakansie."

Winklespruit, KwaZulu-Natal

6 Edensands

"Mens kry 'n lekker gevoel van KZN, asook baie vermaak."

Hilton, KwaZulu-Natal

The Barn

"Baie mooi dorp. Voel soos 'n ander land, dalk êrens in Europa. "

Underberg, KwaZulu-Natal

Tin Can Glamping Caravan

"Paaie vanaf Clarens na Underberg nie van die beste nie, maar die uitsig maak dit die moeite werd."

Ballito, KwaZulu-Natal

Ballito Bay Holiday Apartments

"Nice and hot. I liked it a lot."

Ballito, KwaZulu-Natal

Ballito Bay Holiday Apartments

"Very clean and lively place. Everything is so close and in walking distance."

Vryheid, KwaZulu-Natal

Rosewood Guest Cottage

"Seems to be a very old town, very busy. Close to Ithala."

Blad
Blad 133 - Wys 3961 tot 3990
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang