Resensies van KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.28 uit 5 gekry volgens 1638 resensies.
Estelle J. - 25th January 2016
staying in Balgowan, KwaZulu-Natal
Lekker vakansie in die natuur met klein kinders.
Ryno J. - 21st January 2016
staying in Warner Beach, KwaZulu-Natal
Baie mooi strand met 'n eetplek op die strand, skoon en die mense daar is vriendelik.
Daniel M. - 20th January 2016
staying in Morningside, KwaZulu-Natal
Nice and quiet.
Richard L. - 19th January 2016
staying in Westville, KwaZulu-Natal
It's close to the mall and shopping complex with lots of garages.
Anneke V. - 19th January 2016
staying in Ndumo Game Reserve, KwaZulu-Natal
Definitely my favorite game reserve.
Nyakallo M. - 14th January 2016
staying in Glen Ashley, KwaZulu-Natal
Good location, I loved it.
Joslyn B. - 14th January 2016
staying in Warner Beach, KwaZulu-Natal
Wonderlik.
Raine L. - 14th January 2016
staying in Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Beautiful part of the country with great mountain biking trails to offer. If you haven't cycled at Karkloof MTB Trails yet, you've been missing out.
Anna-marie O. - 14th January 2016
staying in Warner Beach, KwaZulu-Natal
Dis 'n heerlike strand en dis stil en rustig, nie woelig en besig soos bekende strande rondom Warner Beach nie. Skoon en netjies.
Mona F. - 13th January 2016
staying in Hillcrest Park, KwaZulu-Natal
Daar is 'n lekker verskeidenheid winkels in die omtrek sowel as eetplekke wat dit baie gemaklik maak.
Esther S. - 13th January 2016
staying in Durban SSB, KwaZulu-Natal
Everything is so good.
Lesley S. - 13th January 2016
staying in Pongolapoortdam, KwaZulu-Natal
Dam is prentjiemooi, oor damwal gery. Daar is 'n shopping mall. Nie baie ander dinge om te sien en te doen nie. Baie "rural" omgewing.
Velda S. - 13th January 2016
staying in Howick, KwaZulu-Natal
Well worth a visit.
Glynnis D. - 13th January 2016
staying in Hluhluwe, KwaZulu-Natal
Really worth a visit.
Anneley W. - 11th January 2016
staying in Umhlanga Ridge, KwaZulu-Natal
Stunning upmarket holiday destination.
Shaun M. - 11th January 2016
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Vriendelike dorpie.
Willem S. - 9th January 2016
staying in Howick, KwaZulu-Natal
Mooi natuurskoon.
Princess M. - 9th January 2016
staying in Durban SSB, KwaZulu-Natal
Perfect and wonderful!
Athelene G. - 8th January 2016
staying in Montrose, KwaZulu-Natal
Pragtige vallei.
Jane K. - 7th January 2016
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
It was close to town as well as places of interest. However I would like to see more entertainment for the kids.
Fiona S. - 7th January 2016
staying in Gillitts, KwaZulu-Natal
The only negative thing about Gillitts is the fact that you have to drive a distance to get to some shops or restaurants, but otherwise the suburb is clean and very well maintained and a safe place to be.
Nomthandazo M. - 7th January 2016
staying in Hluhluwe, KwaZulu-Natal
People were friendly.
Louis B. - 6th January 2016
staying in Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Nottingham Road opsigself is 'n baie klein dorpie, maar as deel van die groter Meander is daar baie te sien en te doen in 'n 20km radius.
Martin V. - 6th January 2016
staying in Doon Heights, KwaZulu-Natal
Baie veilig.
Anina S. - 4th January 2016
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Verblyf rondom Underberg is perfek as mens die Sani Pas wil doen. Sani Pass Tours was baie bekwaam en is in die dorp geleë.
Helena N. - 4th January 2016
staying in Winterton, KwaZulu-Natal
Nodige winkels beskikbaar.
Francois B. - 4th January 2016
staying in Howick, KwaZulu-Natal
Ek was nie baie lank daar nie (net oornag). Ek weet Howick het mooi besienswaardigehede en is oor algemeen baie mooi plek. Nog nooit daar vakansie gehou nie maar wel al daar gestop en waterval besoek.
Pauline K. - 4th January 2016
staying in Gillitts, KwaZulu-Natal
Safe, with lots of shops nearby to shop from.
Manie B. - 4th January 2016
staying in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal
Baie mooi soos altyd.
Jacky O. - 4th January 2016
staying in Mbazwana, KwaZulu-Natal
Sodwana kort net 'n vulstasie en ordentlike winkels. 'n Mens wil nie altyd betaal om ietsie te gaan koop by die winkel/Spar in die park nie. Maar as jy nie baie wil doen nie en net regtig wil ontspan is dit die regte plek. Vir die tieners is dit te stil en hulle raak verveeld.
Adriaan Jj V. - 2nd January 2016
staying in Model Kloof, KwaZulu-Natal
Net die aanwysing na die gastehuis was ietwat verwarrend.Die afrit Modelkloof was duidelik.
Annalie P. - 31st December 2015
staying in Balgowan, KwaZulu-Natal
Beautiful and magical.
Confidence M. - 31st December 2015
staying in Durban South, KwaZulu-Natal
Beautiful place to visit.
Judith V. - 30th December 2015
staying in Warner Beach, KwaZulu-Natal
Warner Beach self is wonderlik. Daardie deel van die Natalkus het kilometers se strand, so jy voel nooit doodgetrap nie. Ook goed gepatroleer deur die polisie.
Leon G. - 29th December 2015
staying in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Het net deurgery.
Van Zyl W. - 28th December 2015
staying in Vryheid, KwaZulu-Natal
.
Koos D. - 27th December 2015
staying in Clansthal, KwaZulu-Natal
Goed geleë en naby besigheidsentra. Opvallend skoon en netjiese omgewing asook 'n baie rustige atmosfeer, veral vir mense met kleinkindertjies (ons geval kleinkinders- Oupa en Ouma).
Daniel B. - 26th December 2015
staying in Berea, KwaZulu-Natal
Excellent.
Lungelwa M. - 25th December 2015
staying in Sea View, KwaZulu-Natal
Nice and quiet residential area .
Florence W. - 24th December 2015
staying in Berea, KwaZulu-Natal
Glad nie onveilig gevoel nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za