Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.
"Sodwana Bay is an awesome area. It is great for snorkeling and you'll have a really relaxed time there."
"Ballito het 'n pragtige lang strandfront met 'n houtpaadjie vir lekker stap en bankies om net na die see te kyk. Die strande is redelik skoon en ons het lekker geswem by Willard Beach. Daar is ook 'n groot rotspoel naby die restaurante. Ons het lekker geëet by Nikoz en daar is ook seekosrestaurante. Daar is 'n nuwe groot winkelsentrum by die aansluiting by die N2. King Shaka lughawe is net 20 minute weg."
"My husband is in a wheelchair and you find special wheelchairs to enjoy the water, the service is free. The best way to help disabled people to feel and enjoy the beach and the waves."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Gum Tree Glen"The highlight of this trip was Nirvana Alpacas Farm and Blueberry Cafe (loo with a view)."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
11 on Karkloof"Karkloof is among the best mountain bike-riding areas in the country."
"Be very alert of the huge and deep potholes on the tarred road, especially between Bulver and Underberg."
"It's a good place to spend a number of days, especially with kids for a farm experience."
"Al negatiewe kommentaar is die besige verkeer teenoor 'n plek soos Ballito, maar restaurante is volop en die kos is uitstekend."
"For the people who travel with their dogs, there are many restaurants that allow to bring the dogs in. The Galley even has the canine menu."
"Gunstige weer vir strand en swem in see. Ballito is besig om van 'n klein, rustige vakansiedorpie te ontwikkel na 'n groot, besige omgewing en die vroeër jare se rustigheid van die dorp is besig om af te neem en gejaagde besige dorp te ontwikkel. Goeie omgewing vir jongmense en kuiermense want daar is baie pubs in loopafstand, maar nie veel teetuine of koffiewinkels loopafstand van strand nie."
"Very quiet - good for relaxing. Activities limited, but close to other towns on South Coast."
"Stil en rustig, veral buite seisoen. Genoeg winkels. Heerlike strand. Genoeg eetplekke."
"Ek self sal nie in Durban bly nie, maar Umhlanga is 20 km of so weg, en dis beslis die moeite werd. Dis naby genoeg as jy dalk besigheid in Durban het, of byvoorbeeld Ushaka toe wil gaan."
"Over the years it seems like Margate has deteriorated. Beaches are not as clean as before so we find ourselves driving further to clean and safe beaches."