Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7918 reviews.

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Klein dorpie met baie armoede wat reisigers nodig het om weer op die been te kom. Dit is dorp wat deur die pandemie platgeslaan is maar mal oor die mense en tipiese kleindorpie nostalgie soos die kerkklokke wat nog lui."

Upington, Northern Cape

Tshahitsi Lodge

"Nie 'n baie mooi plek vir my nie."

Colesberg, Northern Cape

Skietberg Lodge

"Goeie rusplekkie op die langpad."

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"Will definitely make this a regular stop."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Uncle Tony’s Cabin

"Interessante dorp en omgewing."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Baie interessante dorp met 'n ryk geskiedenis. Ons het heerlike aandete gehad by Inni Kraal - restaurant, waar ons die beste lamskenkel ooit geniet het."

Colesberg, Northern Cape

Hartklop Eer die Lewe

"Wil graag weet waar 'n ordentlike restaurant is. Nie kitsetes nie."

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"Dis 'n pragtige dorpie - ons moet hierdie plekkies koester, hulle is besig om deur die vingers te glip, ongelukkig."

Victoria West, Northern Cape

Merino Junction

"Daar is baie bedelaars in die dorp wat op jou toesak as jy stilhou."

Victoria West, Northern Cape

Kingwill's Guest House

"Pragtige rustige dorp. Mooiste ou geboue propvol geskiedenis Pragtige hotel met heerlike etes! Sal dit hoog aanbeveel."

Victoria West, Northern Cape

Moonlight Manor

"Victoria-Wes is een van die dorpe wat skoon strate het en netjies vertoon. Heerlike gesellige ete by Karoux gehad."

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"Nice and secure place to be."

Hopetown, Northern Cape

Karee Guesthouse

"Vriendelike, plattelandse dorp"

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Perfect for stopover only."

Port Nolloth, Northern Cape

Beach Shack

"Perfect for an en route stop over."

Britstown, Northern Cape

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Beautiful town in the Karoo, we've always loved to visit."

Augrabies, Northern Cape

Kleinbegin Augrabies

"Pragtige kopskoonmaak-plek"

Hopetown, Northern Cape

Karee Guesthouse

"Dit is 'n klein dorpie met geen restaurante in die aand, maak seker jy het alles om self kos te maak."

Colesberg, Northern Cape

Horse and Mill Guesthouse

"'n Goeie plek en atmosfeer vir 'n deurreis! Baie stil en rustig op 'n Sondag!"

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"Dis 'n pragtige Weskusdorp. Stil en ongerep."

Vanderkloof, Northern Cape

CasaMere Guest House

"Pragtige natuur-wegbreek in 'n klein dorpie op die waterkant van die dam."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Cecilia's Cottage

"If you are looking for a quiet getaway from the city in winter, Nieuwoudtville is a good option."

Colesberg, Northern Cape

Colesberg Lodge

"Burger en chips was baie lekker na 'n lang dag se ry. Behalwe vir die loadshedding was dit 'n baie lekker aand."

Springbok, Northern Cape

Nettie's Overnight Accommodation

"Springbok is 'n baie oulike dorp."

Colesberg, Northern Cape

Herb Garden Guest House

"By Plattelander gaan eet en was uitstekend. Welgedaan Colesberg."

Colesberg, Northern Cape

Annelines Guest House

"Ek weet nie genoeg van Colesberg om dit as 'n toerisme-aantreklikheid te kan bemark nie."

Port Nolloth, Northern Cape

Nollie's

"'n Baie rustige plek. Dit was aangenaam om die rustigheid van die platteland te beleef. Definitief 'n plek om te oorweeg vir aftrede."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Altyd lekker om in Colesberg te oornag."

Page
Page 59 - Showing 1741 to 1770
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers