Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
Pennington, Ontsnap Uit Durban
Oyster Nuts"Beautiful getaway from the hustle and bustle of daily hectic life. Quiet town With excellent views and whale watching with quiet beaches and friendly neighbours."
"There is so much about the place, though we didn't visit other places but I'm not complaining at all."
Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban
Ramsgate Rendezvous 5"Looking forward to the next sunny holiday."
Leisure Bay, Ontsnap Uit Durban
Tikkie Blou"Klein karretjies gaan sukkel op die paaie en wees voorbereid vir 'n entjie se ry as jy 'n stadsjapie is wat gewoond is aan inkopiesentrums op elke hoek is. Ordentlike winkels is ver en wyd versprei. Daar is baie, nabye, stapvriendelike strande loopafstand."
Margate North Beach, Ontsnap Uit Durban
Margate Santana Holiday Flat 1005"Ek sou dink dat daar dalk meer toeriste-besienswaardighede, soos strand-aktiwiteite, volleyball, musiek, strand-winkeltjies, selfs 'n hoë stranddek met sambrele en tafeltjies kan wees. Persoonlik dink ek die strand het meer potensiaal as die suidelike strand (hoofstrand) a.g.v. die tekort aan rotse en die ligging, alhoewel parkering dalk 'n probleem mag wees."
Pennington, Ontsnap Uit Durban
Villa P14a Selborne Golf Estate"Sentrale bestemming met verskeie doendinge in die omgewing. Perfek vir gholf-vakansies ─ fantastiese baan."
"Umdloti se swemstrand, 'n natuurlike getypoel, is baie lekker vir klein kinders om veilig in te swem."
Sheffield Beach, Ontsnap Uit Durban
Rod's View"Sheffield Beach is 'n aangename, pragtige area om vakansie te gaan hou."
Leisure Bay, Ontsnap Uit Durban
The Beach House"We really enjoyed the rocky beach and also found other things to do in reasonable distances. Crocworld, Mac Bananas, The Red Desert, The Pont and Wild Coast Casino."
Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban
Ramsgate Palms Unit K"Baie goed en baie goeie aktiwiteite, met die trapbootjies en die restaurante wat baie goed geprys is en dit was absoluut aangenaam. "
Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban
4 Milton Lane"Ander geskenk-opsies as die wat deur plaaslikes op strand verkoop word. 20 mense met selfde goed. Geen winkels met geskenk opsies nie, moet Margate toe ry daarvoor."
"The beach need some cleaning. Not like it used to be. There was also a dead chicken on the beach. Restaurants on the beachfront need maintenance."