Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
San Lameer Golf Estate Villa 2525"Daar is heelwat in die area om te doen. Ons het die Croc World besoek asook die Wild Waters by die Wild Coast Sun, maar die feit dat San Lameer so lekker en veilig is vir die kinders om te kan fiets ry, visvang en swem hoef jy nie veel meer in die area te besoek nie."
Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban
Cicada 15"Baie lekker daar gekuier. Die strand was nie te besig nie en 'n besoek aan die Blue Lagoon Restaurant en die The Waffle House is 'n moet!"
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Shad Bay Apartments"Manaba oor die algemeen was baie lekker aan die onderkant by die kus."
"Ek glo ons as gesin tref dit elke keer ongelukkig op Ballito wat betref die weer. Die eerste keer was lekker weer, maar al die ander kere was dit koud met konstante wind op die strand. Mens wil glo daar is beter dae, maar dit maak ons lugtig om weer te probeer."
Marina Beach, Ontsnap Uit Durban
The Sea Cottage"Lekker stil strand. Perfek vir mense met kinders of mense wat 'n rustige wegbreek wil geniet."
Pietermaritzburg North, Ontsnap Uit Durban
Tracey's B&B"Love Hilton. Stunning restaurants, beautiful."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Sue Casa 6"Toeganklik en naby aan al die strande en besighede, hoef nie ver te gaan om by die winkels te wees nie, als binne loopafstand."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
St.Lucia Holiday Apartments"Nice area to stay - lots to do."
Oribi Gorge Natuurreservaat, Ontsnap Uit Durban
Beechwood Cottage"A must to visit, if you are a nature lover!"