Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4203 resensies.
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
San Lameer Golf Estate Villa 2525"Daar is heelwat in die area om te doen. Ons het die Croc World besoek asook die Wild Waters by die Wild Coast Sun, maar die feit dat San Lameer so lekker en veilig is vir die kinders om te kan fiets ry, visvang en swem hoef jy nie veel meer in die area te besoek nie."
Marina Beach, Ontsnap Uit Durban
The Sea Cottage"Lekker stil strand. Perfek vir mense met kinders of mense wat 'n rustige wegbreek wil geniet."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
St.Lucia Imvubu Cottage"Nice area to stay - lots to do."
Oribi Gorge Natuurreservaat, Ontsnap Uit Durban
Beechwood Cottage"A must to visit, if you are a nature lover!"
Sheffield Beach, Ontsnap Uit Durban
Rod's View Unit 1"Sheffield Beach is 'n aangename, pragtige area om vakansie te gaan hou."
Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban
80 Surf Bay Sands"Surf Bay Sands is loopafstand van die see en die winkelsentrum."
Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban
15 Shelly Strand"Lekker sentraal om ander areas soos Ramsgate en die Wildekus te verken. "
"Sea Park is sentraal, naby genoeg aan Port Shepstone vir inkopies, maar ook nie so naby dat die besige dorp lastig is nie. Is ook naby genoeg aan South Gate Mall en Shelly Centre vir 'n heerlike uitstappie."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Baie om te doen in en om die omgewing. Pragtige plekkie waarheen ons vir seker weer sal gaan. "
Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban
Providence 40"Na 12 jaar se gereeld besoek, bly Ramsgate vir my nommer 1."
"Met die snelweë wat deur die gebied loop is dit maklik om van een punt na 'n ander te gaan."
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
San Lameer Villa 2004"Die apies is oral, maar oor die algemeen baie skoon en mense baie behulpsaam. Strande skoon oor die algemeen."