Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Baie netjiese dorp met alles naby. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"Heerlike vakansie atmosfeer en dorp bied baie in 'n platteland omgewing."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Heeltemal te min ontgin en onbekend aan meeste mense. Ken dit net omdat ons in die omgewing grootgeword/voorheen gekuier het."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Pandora's Guesthouse"Bethlehem is nog een van die min dorpe wat nog oulik is."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Cock & Bull"Ek het nie self 'n boot nie so gaan nie self na die dam nie, maar stel belang om die area te leer ken. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Die dorp is 'n pragtige skoon plek en ons sal beslis weer daar besoek af lê."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Dell"Wat 'n oulike dorpie, hou van al die oudhede daar en die restaurantjies en al die winkeltjies is lekker om deur te stap en alles te bekyk. Wil definitief weer daar 'n draai maak."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Foreva Wild"The most awesome game reserve only a couple of minutes from the city. Love it."
Kameeldrift-Oos, Ontsnap Uit Johannesburg
BietjiePlaas"Min mense weet van die deel van Pretoria. Dis 'n great plek."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Elephant Waterhole"Die roete aanwysers binne die park op die 'self drive' roetes is nie baie gebruikers-vriendelik nie."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Casa la Gracia"Strate vreeslike slaggate. Load shedding heeltyd terwyl ons daar was, elektrisiteit selfs buite load shedding af."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Palm Swift Luxury Accommodation"Would not say it's a holiday destination to visit Brits, but surrounding areas have a lot of attractions that is worth staying in Brits."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
Senekal Self-Catering Accommodation"Cheetahs restaurant is 'n moet!"
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
The Highland Inn"Bethlehem het ons verras. Dit was heerlik om daar te bly. Dit is 'n skoon en netjiese dorp. Mense is vriendelik en daar was 'n groot verskeidenheid winkels om van te kies. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Tjailatyd Bush Camp"There was a price difference on the conservation fee. The quote given to us said R30 per adult and R20 per child. Upon exiting, Dinokeng's rates were R40 per adult and R25 per child. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
River Rock Lodge"Oulike dorpie met sy pragtige en unieke winkeltjies. Maar ongelukkig is die swak munisipale bestuur van hierdie, soos so baie ander klein dorpies (en groot), ongelukkig baie sigbaar en het dit 'n direkte gevolg op die toerismebedryf in die omgewing."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dis 'n bosveld ervaring wat geniet kan word saam met die diere en omgewing en dis nie so ver nie."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Roaring Sky Bush Lodge & Safari Camp"Lekker dag uitstappie, met uitstekende restaurante binne in die reserwe. "
Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Maryah Gastehuis"Garsfontein is naby Hospitale geleë, en dit is maklike roete om na Pretoria-Oos Hospitaal te ry."
Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg
The Willow Tree Guesthouse"'n Baie lekker gastehuis wat ek persoonlik sal aanbeveel."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Green Meadows Apartments"Road signs and road conditions needs improvement."