Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Die mense is baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Die kaart wat jy by die hek koop help baie sodat jy weet op watter paaie jy mag ry en die bordjies is baie duidelik. Ons het dit baie geniet en het baie diere gesien. Ons het 'n lieflike piekniek gehad en toe by die dam gesit en voëltjies gekyk. Daar is baie paaie om te ry en baie om te sien. 4x4 is nie nodig nie, maar 'n hoër voertuig is beter. Daar is baie plekke om oor te slaap. Ons sal definitief weer gaan."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Maroela Treetop Lodge"Nog nooit die Groot 5 gesien soos geadverteer word nie, dalk in 1 van die luukse privaat lodges."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Skeerpoort is nou vir jou 'n lieflike plek. Besoek gerus Van Gaalen vir 'n stap en ontbyt."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Kleinplaas Guest Farm"The place needs a lot of development."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"Nog n netjiese klein dorpie. Pragtige gholfbaan."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Harties Is Africa Safari Lodge"Ek sal in die toekoms seker maak dat ek nie die omgewing tydens 'n langnaweek besoek nie. Net te veel mense."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Hanati Chalets"Baie goeie ligging! Mooi natuurskoon!"
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Wildways Bush Camp"Dinokeng is n baie lekker plek en goeie waarde vir geld as mens net vinnig wil wegbreuk. Die enigste probleem wat ek het is dat die park gebruik word as 'n deurloop en daar is heelwat verkeer tussen die park en die dorpe om die park is. Die mense wat die deurpad gebruik gee ook nie om oor hul spoed nie en gooi rommel by die ruite uit, terwyl die mense in die park wat daar op vakansie is almal die reëls nakom en respekteer."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Muqurati Lodge"Sal graag verwysings van wildbesigtigings ritte en of roetes en restaunte graag wil beskikvaar hê."
Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg
Vaaldam @ Sgt Pepper's"Die paaie is baie sleg. Oor die algemeen het ons baie plaaslike mense gekry wat baie kru taal gebruik het en daar was selfs meer as een geval 'n lelike bakleiery by 'n familierestaurant waar ons Saterdag aand aangedoen het. Ek weet nie of dit plaaslike inwoners of vakansiegangers was nie, maar dit laat 'n bitter smaak in my mond."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Ons sal beslis weer teruggaan."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Parys is okay for a weekend away if you would like to do a bit of antiquing. Some quaint stores and I liked the mini Eiffel Tower and the Auction spot was great."
Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Vette Vis"If you wanting to fish or boat you can do it all here."
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Magalies Mountain View Cottage"It is very quiet, a great escape area from the city."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Mistique Waters"Was verbaas om te sien hoe mooi opgepas Parys is. Breëstraat het so baie om te gee en wys. 'n Lekka naweek kuierplekkie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Wit Huis ( Paulsen str)"'n Pragtige dorpie. Het dit baie geniet."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Maak Jouself Tuis"Hou nie van die plek nie, maar die akkommodasie was die moeite werd."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Tussen-I-Bome Guest Farm"We did not drive around but it looks very nice."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Aardvark Guest House"Disappointing that some of the attractions were difficult to access/specific times open only. Pilanesberg is super. The Paul Kruger Museum did not match the location and when we found it you could only access the museum with a guided tour at specific times. Sun City too you have to book for which was at the time not stated on the website, so we were turned away."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Rooibank"It is well organized and extremely hot so well done to all the people involved. Neat and great atmosphere."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Villa Paradiso Country Manor"It's a nice place to visit and have a lot of activities to do."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Nice destination."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"I will visit again, it is very quiet and peaceful. I love Parys."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Maroela Treetop Lodge"Baie oulike restaurante en dinge om te doen. Daar is net baie mense en taxi's wat nie die parkeerreëls nakom nie en jaag en rommel rondgooi. Dalk meer polisiering van die park sal dalk die gedrag stop sit!"
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Is 'n goeie dorp, was min in die dorp net deurgery, maar kort versorging soos skoonmaak van die paaie en regmaak van die paaie."