Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5369 resensies.
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Ruah Park Cottage"Dis so lekker naby aan Pretoria en die kloof met sy baie bome, water en diere is regtig ’n aangename verrassing!"
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Redelik baie om te doen, plekke in die omgewing moet net bietjie meer adverteer."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Onthou net van die bewaringsfooie wat betaalbaar is in kontant as jy uitgaan."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Green, lush, well stocked with healthy beasts! Close enough from home but far enough into the bush to actually feel rested and away from the metropolitan cities."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Die Vaalrivier is pragtig en definitief iets om te sien. Die dorpie het baie antique shops en het nogsteeds die outydse tradisionele Vrystaat gevoel. Dit vat jou uit die besige stadslewe uit."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"Potch is ’n baie interessante omgewing en kan aan die meeste gaste ’n baie lekker kuier voorsien."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Berlin"Swak! Ruit uitgeslaan voor ’n vooraanstaande restaurant, 17:30 in die hoofstraat."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Wonderlik om so naby aan die stad wild te kan besigtig."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rotary Place"Parys is 'n interessante, woelige dorp met baie om te sien en te doen, veral op die social scene. Dis 'n heerlike naweekwegbreek bestemming."
Standerton, Ontsnap Uit Johannesburg
Twee Mossies Herberg"It is a lovely place. Very cool and safe."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rotary Place"Parys is 'n regte juweel. Daar is genoeg winkels en kuierplekke om almal besig te hou, maar daar is ook stilte en rustigheid. Almal is vriendelik. Sal definitief weer teruggaan."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins"Die reservaat is baie goed geleë as mens in Gauteng bly, lekker vir 'n vinnige wegkom en ons het mooi diere gesien."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Road Lodge Potchefstroom"There's not really much to do around there especially for the youth."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Dit is 'n regte universiteitsdorp met pragtige boomryke strate, wees net op jou hoede vir die slegte paaie in die dorp."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Six Second Avenue"My gradering van Parys is gedoen op grond van oornagbestemming, nie as toeris nie. Paaie is vol slaggate, stopstrate is bietjie onduidelik."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Dam 'n Devine"Die dorp het baie uitgebrei met interessante winkels en restaurante. Probeer Koepel slaghuis vir vleis- en deliprodukte."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rotary Place"Altyd lekker en interessante winkeltjies. Sal beslis weer gaan!"
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Ons was net daar om ’n begrafnis by te woon, maar sou graag langer wou bly. My man was daar tydens sy diensplig. Ons kon nie regtig baie rondry nie. Dit was hartseer van die afebrande stasie."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
117 on Oak"Sal weer teruggaan en die toere doen wat beskikbaar is."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Een van die beste natuurreservate wat daar is in Suid Afrika!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Ek is mal oor Parys, was al 'n hele paar keer daar maar was hierdie keer geskok oor die toestand van die strate en ook hoe sleg dit lyk by die rivier en bruggie, dis baie hartseer."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Guesthouse Serenity"Baie mooi bestemming. Bly net weg van Jasmyn af vroeg op ’n Sondagoggend, dis vreeslik besig."