Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
South Point Self Guest Lodge"Struisbaai het nog die lekker outydse vakansiedorp gevoel."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Uitsig Guesthouse"Beautiful winelands destination at the foothills of the beautiful Du Toitskloof."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms"Die beste toeriste bestemming in die wêreld!"
"Pragtige dorpie. Heerlike staproetes. Goeie eetplekkies. Vriendelike mense. Beslis 'n besoek werd."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Cederkloof Botanical Retreat"Sal aanbeveel dat mense hul aankope nie in Citrusdal doen; dit is geweldig besig op 'n Vrydag en Saterdag met Spar vol seisoenwerkers. Doen aankope voor die tyd. Die garage het wel 'n kiosk vir die nodige."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Faodail Guest House"Lieflike plekkie ons het erf gekoop in Laaiplek so hul gaan ons beslis weer sien."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Skeiding Guest Farm"Plattelandse gasvryheid, pragtige omgewing, baie om te sien en te doen."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
10 Villefranche"Die swaar voertuie in die hoofstraat raak nou 'n probleem."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
On the 18th"Some lovely wine farms, in particular Van Loveren, Graham Beck and Springfield. Saggy Stone brewery has a lovely location but a bit far out of town."
"Lieflike kunssinnige ou dorp, ryk geskiedenis, pragtige historiese geboue, baie karakter. Gaan ontspan gerus vir 'n naweek daar, oorgenoeg verblyf."
"Altyd 'n pragtige dorp vir oorslaap op Route 62 met baie oulike plekke in omgewing om te besoek."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Buitehof Kelder"Daar is net soveel om te doen. Ek wil my kano inpak, my bergfiets saamneem, by meer wyn-plase wil uitkom, Montagu se trekker-rit berg-op wil inpas en nog soveel meer. Ek sal moet teruggaan."
"Die Paarl se natuurskoon pragtig, dorp word mooi in stand gehou en historiese geboue bewaar."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
16 on Main"Perfect sea side town and a great holiday destination. Not even far to drive from Cape Town."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sol y Sombra"Dit is so maai daar. Ons het 'n dassie en pikkewyne in die tuine van die inwoners gesien. Wonderlike plantegroei, mens kan myle ver stap en ook reuseduine klim. Ek sal enige tyd permanent daar wil gaan bly."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
47onWaterkant"Velddrif en die Weskus in sy geheel ideaal vir ontspan, visvang en oulike restaurante, koffiewinkels en geskenkwinkels. Ons is gereelde besoekers."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
47onWaterkant"Take a walk on the dirt road and be pleasantly surprised at the coffee shop and eatery."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Honeyrock Cottages"Pragtige dorp en ons daar oorgeslaap om die volgende dag in ons eie woning in te trek in Bettysbaai. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Engela's Overnight Accommodation"Vergeet al die restaurante is gesluit op Maandae behalwe Lovern in Voortrekkerweg. Hulle kos was uitstekend."