Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Bly altyd 'n treffer. Skoonste en mooiste plek in Suid Afrika. Stel nooit teleur!"
"George en omgewing is ryk aan geskiedenis en baie opwindende dinge om te doen, baie interessante plekke om te besoek, is 'n wonderlike vakansieplek."
"I've already recommended the area to my colleagues."
"Mosselbaai is puik. Hartenbos nie eintlik voldoen aan verwagtinge nie. Sal weer Mosselbaai self gaan besoek."
"Die hele dorp is effektief op Sondae gesluit en as toeristebestemming sal dit nie goed werk nie."
"Die dorp is vriendelik en ordelik, rustig en netjies, met lekker restaurante en boekwinkels."