Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Theseneiland, Tuinroete

Knysna Houseboat Evening Star

"Dankie vir 'n onvergeetlike tyd op die boot!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Langenhoven B&B

"Baie oulike daguitstappies! Goeie plek om te oornag en selfs 'n paar dae oor te bly en die Klein Karoo te verken."

Oudtshoorn, Tuinroete

Die Fonteine Country Guest House and Glamping

"Ideale uitvalsbasis voor de Swartbergpass en de Cango Caves."

Hartenbos, Tuinroete

Suidersee, Hartenbos

"Ek is verlief op Hartenbos. Die pretparkeienaar kan dit oorweeg om die musiek effens sagter te maak. 'n Mens moet darem nog met mekaar kan praat wanneer jy daar verby gaan of van die park gebruik maak. Ek hou van die beskikbaarheid van fasiliteite terwyl die vakansiestemming steeds behoue gebly het. Die wandelpaaie al teen die strand langs maak dit toeganklik. Hartenbos is skoon en vriendelik. Daarby kan ek tien uit tien gee vir die ATKV swembad. Vir gesinspret en veral vir kampeerders is Hartenbos beslis die vakansie om te ervaar. "

Knysna, Tuinroete

Guinea Fowl Lodge

"Ons sal Knysna weer besoek. Daar is baie aktiwiteite en plekke om ieder en elk tevrede te stel."

Mosselbaai, Tuinroete

Aquamarine Guest House

"Sal dit vir enige iemand aanbeveel."

Heidelberg, Tuinroete

Siblings Guesthouse

"Ons het baie veilig gevoel, dis 'n stil en rustige atmosfeer."

Heroldsbaai, Tuinroete

Oppiesee Voëlklip 1

"Heroldsbaai kort net 'n ordentlike Spar en moontlik nog so 2/3 uiteet-plekkies... sodat dit nie nodig is om na George te gaan vir inkopies nie."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Treehouse Cottage

"Great place...will most definitely see me again!"

Plettenbergbaai, Tuinroete

Keurbooms River Lodge

"Ons besoek Plettenbergbaai reeds sedert 1965. Nou eerste keer by KRL. Plett is puik en lekker. Indien dit nie so was nie, sou ons nie gereeld terug gegaan het nie. PLETT WORD STERK AANBEVEEL."

Tuinroete

Favour Farm Cottages

"Beste plek om vakansie te hou!"

Knysna, Tuinroete

Guinea Fowl Lodge

"Baie plekke waar jy kan kuier. "

Knysna, Tuinroete

Glen House

"Knysna en omgewing het geweldig baie vir enige toeris om te verken."

Wildernis, Tuinroete

Eagle's Nest

"Lekker naby aan verskeie bestemmings."

Knysna, Tuinroete

Glen House

"Small, but nice town."

Mosselbaai, Tuinroete

Oceans Hotel

"Wonderlike plek."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

At 29 Columba

"Pragtig, sal beslis aanbeveel!"

Heroldsbaai, Tuinroete

Loerie @ Colnera

"Heerlik, wil sommer verhuis Heroldsbaai toe."

Heroldsbaai, Tuinroete

Danke Ma

"Heroldsbaai is 'n GREAT vakansie bestemming. Danke Ma is op 'n UITSTEKENDE ligging geleë."

Knysna, Tuinroete

Salt River Lodge

"Wat kan ek sê? Knysna is Knysna, dit spreek vanself ... jy moet dit self ervaar."

Oudtshoorn, Tuinroete

Oppi Dam

"Onontdekte juweel."

Heroldsbaai, Tuinroete

Makarios on Sea

"Ongelooflik mooi en stil. Na ons besoek verlede week is ek verbaas oor die aantal vakansie-oorde! "

Plettenbergbaai, Tuinroete

Coral Tree Cottages

"Toegangsgelde by sommige plekke is bietjie rof, maar daar is wel by sommige plekke pakette wat gekoop kan word wat dit meer bekostigbaar maak. Pragtige omgewing met baie te doen en te sien. "

Blanco, Tuinroete

Alpine Inn

"Behalwe vir Fancourt is daar niks."

Blad
Blad 301 - Wys 9001 tot 9030
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang