Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Tuinroete

4.6 / 5  
volgens 5842 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 5842 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete Akkommodasie

2969 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR875
R613
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai, Tuinroete

Sea Villa @ Diaz Beach is 'n bekoorlike vakansiewoonstel wat selfsorgverblyf in 'n veilige kus-kompleks in Mosselbaai bied. Dié kompleks bied direkte toegang tot 'n veilige swemstrand slegs 250 m vanaf die kompleks...

SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R455
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Tuinroete

Karoo Retreat is in Oudtshoorn geleë. Oudtshoorn is sentraal en 'n goeie basis vir gaste wat die doendinge en die besienswaardighede in die omgewing wil verken. Dié huislike rusplek is perfek vir gaste wat graag d...

SPAAR 30%
VanafR600
R420
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Danabaai, Tuinroete

Die Blou Skulpie is 'n oopplanwoonstel in Danabaai in die Wes-Kaap. Die woonstel is goed geleë naby 'n hele rits winkels, kroeë en restaurante. Die ateljeewoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n dubbe...

SPAAR 30%
VanafR1 500
R1 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tsitsikamma, Tuinroete

Baviaans Lodge is vir liefhebbers van die natuur, die wildernis en vrede. Baviaans Lodge is die voorste wilderniswegbreek lodge direk op die grens van die Baviaanskloof Wêrelderfenisgebied. Die lodge se afgeleë l...

SPAAR 40%
VanafR700
R420
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Tuinroete

St Ellen Grootbrak is 'n vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Grootbrakrivier, 'n klein dorpie buite Mosselbaai. Dié rustige dorpie het pragtige strande en 'n strandmeer waar jy lekker kan swem. Dis die ideale be...

SPAAR 30%
VanafR1 100
R770
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voorbaai, Tuinroete

Sea Cottage 94 is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste in Die Voorbaai, Mosselbaai. Dié eenheid is op die grondverdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggroot...

SPAAR 30%
VanafR700
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Harkerville, Tuinroete

Protea Wilds Retreat is gerieflik geleë, netjies halfpad tussen Knysna en Plettenbergbaai. Hier is genoeg doendinge in die omliggende gebied om almal gelukkig te hou. Die pragtige oord bied rus en vrede en verblyf ...

SPAAR 30%
VanafR1 820
R1 274
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Tuinroete

Headlands House is 'n luukse 4-ster-lodge op die hoogste punt van die bekende Knysna-koppe! Headlands House se dramatiese ligging bied asemrowende uitsigte. Die panoramiese uitsig oor die Knysna-strandmeer en die O...

SPAAR 30%
VanafR2 500
R1 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Riverside Hide-a-Way is 'n stylvolle en gemaklike selfsorghuis in die Pirates Creek Waterfront Village, op die oewer van die Touwsrivier in Wildernis, wat oor die Wildernis Nasionale Park uitkyk. Die huis is stapafs...

30% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR995
R697
per nag (plek vir 2)
Lodge in Oudtshoorn, Tuinroete

De Oude Meul Country Lodge lê knus teen die hange van die majestueuse Swartberge in die pragtige Schoemanspoort tussen Oudtshoorn en die wêreldbekende Kango-grotte op die R328. Dis 'n onvergeetlike ervaring om op ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

“O as die windjie waai hier op Mosselbaai ... ek het my hart gaan los daar op Hartenbos,” sing Jakkie Louw. Ja Jakkie, dit is maklik om halsoorkop verlief te raak op die Tuinroete. Die streek tussen Stilbaai en Stormsrivier is immers een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Hie...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za