Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 12223 resensies.

Bethulie, Vrystaat

The Aloes Guest House

"Baie klein geskiedkundige dorpie. Baie vriendelike mense wat daar bly! Hulle kort beslis meer bemarking - om die gemeenskap te help. Dis 'n jammerte die Bethuliedamoord het toegemaak. Dis 'n pragtige plek."

Clarens, Vrystaat

Talking Trees Self-Catering House

"We had an awesome time. Great destination, the scenery was just beautiful."

Parys, Vrystaat

Die Suidwester Gastehuis

"Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Clarens, Vrystaat

RiverWalk Guest House

"Vermy Sondae wanneer dagbesoekers die atmosfeer bederf met toetende voertuie, 'n gejaag in die nou straatjies rondom die plein en algemene balhorigheid."

Clarens, Vrystaat

Patcham Place

"Clarens is steeds 'n baie goeie bestemming, maar dit raak verskriklik besig Sondae en sommige van die reisigers is luidrugtig en kom duidelik net soontoe om hulle groot Range Rovers of afslaankapvoertuie vir mekaar te wys. Dis jammer."

Sasolburg, Vrystaat

Riemland

"Was beïndruk met die netheid van die DP de Villiers sportgronde."

Bloemfontein, Vrystaat

Bloem Hart Gastehuis

"Eerste keer wat ons in die Rosestad oor gebly het. Die mense is vriendelik en ons was aangenaam verras met hulle gasvryheid."

Bethulie, Vrystaat

Bethulie Guest Farm

"Die restaurant in die dorp het heerlike pizza."

Gariepdam, Vrystaat

Gariepview

"Ongelooflik mooi."

Bethlehem, Vrystaat

De Acker Guesthouse

"It is sad to see the overall deterioration of the roads and shops in Bethlehem. The school facilities were however of a very high standard. The closest amenities and activities for younger kids are all situated outside of town and more towards other rural areas like Clarens/Fouriesburg/Ficksburg."

Clarens, Vrystaat

Die Kruik

"Goeie naweek bestemming."

Frankfort, Vrystaat

Lourenza Wildlife Reserve

"Dorpie is pragtig, maar op die oomblik vervalle. Unieke atmosfeer van ons geskiedenis. NG kerk is ongelooflike mooi en vol skatte van ons verlede."

Clarens, Vrystaat

Pond End Villa

"Lekker rustige dorpie vir naweek."

Gariepdam, Vrystaat

De Lance Chalets

"Moenie verby ry nie."

Clarens, Vrystaat

26 The Clarens Suite

"Die omgewing en die natuur is baie mooi."

Bethulie, Vrystaat

Lavender Rose

"Wonderlike plek en neem jou terug op 'n reis in die verlede."

Parys, Vrystaat

Die Wit Huis

"Baie eetplekke en klein winkeltjies."

Fouriesburg, Vrystaat

Di Plaaswerf

"Its a laid back town with enough for every traveler. Can be used a great stopover before crossing over into Lesotho, just 90km from the renowned AfriSki. A choice of restaurants to satisfy that traveling hunger bug. Fairly very safe."

Bethulie, Vrystaat

Karoo Pandok

"Die geskiedkundige aspek was interessant."

Smithfield, Vrystaat

Rustic & Regal

"Oulike geskiedkundige dorpie met die vriendelikste mense. Besoek gerus Flip se Krip vir heerlike kos en goeie geselskap."

Bloemfontein, Vrystaat

Edaneg

"Typical city life. Busy and a bit scary after dark."

Bloemfontein, Vrystaat

Isabella's Accommodation

"Die onderhoud van strate en veral die wit, afgebakende bane op die pad is baie dof en het onsekerheid veroorsaak m.b.t. die rit en watter bane om te volg, veral wanneer 'n mens onbekend is met die roete of omgewing."

Gariepdam, Vrystaat

Little Haven

"Pragtige plek en gerieflike plek vir kuier."

Bloemfontein, Vrystaat

Safe Haven Gastehuis

"Interessante plekke soos die Oorlogmuseum en Nasionale Museum, en mooi winkelsentrums."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Baie interessante dorpie met baie besienswaardighede en eetplekkies."

Clarens, Vrystaat

Villa Vista Bonita 63

"Lovely little quaint town with lots to see."

Bethlehem, Vrystaat

De Acker Guesthouse

"Baie bedrywige dorp. Goeie oornagplek."

Clarens, Vrystaat

Views

"Mis die 'live bands' by restaurante."

Jacobsdal, Vrystaat

Bietjie Moeg Self-catering

"A lovely little town gone to ruin. "

Blad
Blad 101 - Wys 3001 tot 3030
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem