Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7961 resensies.
"Pragtige ou dorpie met die mooiste ou geboue en huise, maar soos met baie ander, sal hierdie dorp ook nie sy volle potensiaal bereik met die swak munisipale dienste nie."
"Ons was gelukkig om te sien hoe die dam net buite die dorp oorloop na al die reën."
"Hou net 'n oor oop vir bure wat nie glo in die rustigheid nie. Clarens ontplof. Mens sal moet sien of die gemeenskap saam kan stem oor lawaai regulering. "
"Parys soos Clarens is nog een van daai Vrystaatdorpies wat dit reg gekry het om te verkoop as 'n heerlike toeristebestemming. Ons was tydens die kunstefees in Parys en die dorpie het gegons. Net 100km van Johannesburg laat gee 'n mens werklik kans om sommer vinnig die dol stadslewe te ruil vir 'n baie rustiger omgewing. Net jammer dat daar so min bestemmings soos die op die kaart verskyn."
"Die teerpad vanaf Bloemhof is vol slaggate. Die dorpie kan spog met sy pragtige tuine en netjiese huise."
"To stay in the surroundings of Fouriesburg such as guest farms but definitely not inside town."