Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.
"O's Restaurant and Hoi Polloi Restaurant that we visited where pet friendly which was amazing."
"Clarens is 'n definitiewe moet. Die paaie in Clarens is nie in 'n baie goeie toestand nie - van die grondpaaie is beter as die teerpaaie. Andersins geen klagtes!"
"Bloemfontein is a fantastic place. Places we enjoyed - Chicago, Copper Clover and Longhorn Steakhouse."
"Ons het jare terug heerlike hengel gedoen in die omgewing, maar dit is nou meer 'n kuns- (Art) dorp. Indien hengel die rede vir jou besoek is, probeer eerder Dullstroom of Natalse Midlande."
"Almal daar is baie professioneel met hul besigheidreëls en het warm, welkome harte vir ons as gaste van hul pragtig dorp. "
"Bloemfontein word genoem die Stad van Rose, maar wanneer jy deur die stad ry dan is die verval en agteruitgang soos met ook ons plattelandse dorpe duidelik sigbaar."
"Roads in and around the town are very bad. The Golden Gate Reserve is beautiful. Lots of interesting places and shops within driving distance from Clarens."
"Baie interessante dorpie met hope geskiedenis en talle ou geboue. Beveel 'n besoek beslis aanbeveel."
"Clean up the town and fix the roads. Also make it safe and beautiful by the riverside again where the waterpark things were. It will attract more people!"