Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

George, Wes-Kaap

Lorita's

"Friendly town. Easy to navigate."

Victoriabaai, Wes-Kaap

Pier Plesier

"Klein strandjie, maar heerlik rustig."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Palmboom

"Peaceful, back to nature and restful."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Goeie bestemming vir 'n kort kuier."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Piet se Plek

"'n Roomys by die Punt is 'n moet."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Vista Bonita Apartments

"All round a fantastic holiday destination."

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Springs

"Moet meer aktiwiteite in die dorp adverteer en die dorp self bemark."

Kaapstad, Wes-Kaap

Quest Bed and Breakfast

"Die beste toerismebestemming wat daar is."

Kaapstad, Wes-Kaap

Waterways

"Everything in Cape Town anyone could want - shopping, dining, nature, seaside - a fabulous holiday or short break destination."

Hermanus, Wes-Kaap

The Mayflower

"Great town with great restaurants."

Wildernis, Wes-Kaap

Shan C

"Beste, mooiste vakansieplek."

Stanford, Wes-Kaap

Phillipskop Eco-Chalets

"Unfortunately, many of the shops were closed."

Mosselbaai, Wes-Kaap

ATKV Hartenbos

"Interessant en heerlike kuierplek met baie om te sien en te doen."

Gouritz, Wes-Kaap

Wheatland's Farm House and Chalets

"Vir my het dit gegaan oor die oornaggeriewe wat naby Vleesbaai is."

Nature's Valley, Wes-Kaap

SANParks Natures Valley Rest Camp

"Pragtige meer, het vorige keer see toe geroei toe my vrou nog my verloofde was, maar ongelukkig is die kano's weggevat. Dié plek is fantasties."

Mosselbaai, Wes-Kaap

De Branders Nr 48

"Altyd lekker om in Mosselbaai omgewing te kuier. Dit is ons hartsplek."

George, Wes-Kaap

The Railway Cottage

"Mooi omgewing en vriendelike mense."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Nautica 403

"Wonderlike vakansiebestemming."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Lavandula Manor Self-Catering Guest House

"Baie mooi kusdorpie. Gunsteling plek om vakansie so gereeld moontlik te gaan hou."

Nature's Valley, Wes-Kaap

Sylvas

"Die omgewing is pragtig - boomryk, met 'n mooi rivermonding en 'n lang uitgstrekte strand. Net jammer dat party nuwe intrekkers die dorpie ontsier met geheel en al esteties onaanvaarbare woonhuise, en dan nog uitheemse bome en plante plant."

Kleinmond, Wes-Kaap

La Mer

"Voorwaar iets vir almal, sal nooit verveeld word nie. Het in die 2 dae 14000 steps gedoen."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Waves

"If getting away from it all is what you want then Pearly Beach is the place to be. Lovely area for walks, fishing, lazing on the beach and beach walks. Just beautiful."

Paternoster, Wes-Kaap

Sea Castle 6

"Lovely place. Nature reserve worth a driving visit. Beautiful beach. Best to book the good restaurants in advance."

Blad
Blad 126 - Wys 3751 tot 3780
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang