Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 38941 resensies.
Renthia G. - 15th February 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Great met baie om te doen en te sien.
Trevor D. - 15th February 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Some very good mountain and beach walks. Shopping centres close by for supplies.
Lilian N. - 15th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Cape Town is the best place in the world for holidays.
Allister S. - 15th February 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Lots of attractions to visit.
Marcelle H. - 15th February 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Love the area. Have visited on numerous occasions in different parts of Hermanus.
Elize D. - 15th February 2021
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Dwarskersbos is die pragtigste plekkie! Die rustigheid en asemrowende strande is net wat die siel nodig het.
Megan T. - 15th February 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Mooi uitsigte in hierdie beautiful plekkie.
Stephen A. - 15th February 2021
staying in McGregor, Wes-Kaap
If peace and tranquillity are what you're after, coupled with good, artisanal food, then McGregor is the place for you.
Gemone V. - 15th February 2021
staying in Vleesbaai, Wes-Kaap
Stunning plekkie vir 'n wegbreek.
Lisa B. - 15th February 2021
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Lieflike dorpie. Naby die twee van die mooiste strande: Arniston en Struisbaai. My favourite area!
Estelle W. - 15th February 2021
staying in McGregor, Wes-Kaap
'n Goeie wegbreek vir die natuurliefhebber. Daar is 'n paar staproetes en maak vir 'n rustige naweek uit die stad. Sal voorstel om ten minste 1 maal in jou lewe McGregor te besoek. Lords Wines is ook in die area en 'n definitiewe móét wanneer jy daar is.
Mariska D. - 15th February 2021
staying in Wellington, Wes-Kaap
Wellington is a lovely town with lots of undiscovered gems.
Nikki V. - 15th February 2021
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Incredible hike up to 3 Sisters Peak! Stunning views.
Eldrich V. - 15th February 2021
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Rustig vir die siel.
Gerald S. - 15th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
A very peaceful environment. We really enjoyed the nature.
Relebohile L. - 15th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Very safe and clean.
Morne S. - 15th February 2021
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Ons ken die dorp goed en dit is altyd heerlik om weer daar te kuier.
Idris I. - 15th February 2021
staying in Witsand, Wes-Kaap
Baie mooi, rustige kusdorpie.
Mogammed N. - 14th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Awesome place. Thank you Cape Town, we enjoyed the city.
Nur-ali B. - 14th February 2021
staying in Paarl, Wes-Kaap
Fantastic!
Joleen C. - 14th February 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Picturesque sea views, mountains, long winding roads.
Hayley L. - 14th February 2021
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Heerlike, rustige vakansiedorp.
Frans V. - 14th February 2021
staying in George, Wes-Kaap
George is a goeie vakansieplek om te besoek en daar is baie om te sien en om besig te hou. Daar is lekker eetplekke.
Cobus B. - 14th February 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Swemstrande oor die algemeen skoon vanaf Mosselbaai tot by Hartenbos en daar is steeds wynkelders wat besoek kan word in die omtrek.
Wilmare B. - 14th February 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Verstaan nou waarom dit so 'n gewilde area is. Pragtige dorp met vriendelike mense en so skoon.
Eugene N. - 14th February 2021
staying in Knysna, Wes-Kaap
Te veel mooi plekke om te besoek in 7 dae, daarom gaan ons weer boek. Hierdie was die tweede vakansie daar in 5 maande. Daar is beslis nog plekke wat ons daar wil besoek.
Gregory H. - 13th February 2021
staying in Witsand, Wes-Kaap
Peaceful and beautiful.
Cobus B. - 13th February 2021
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Lekker plek om vakansie te hou. Ons was daar buite seisoen maar dit kan egter heeltemal anders wees in hoë seisoen.
Waseemah S. - 13th February 2021
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
The view is fantastic.
Yolandi P. - 13th February 2021
staying in Robertson, Wes-Kaap
Beste wynplase en fantastiese dienslewering.
Gert D. - 13th February 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Die diens by restaurante is maar stadig, ons weet nie hoe gaan dit in die vakansietye nie.
Johanna S. - 13th February 2021
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Pragtige, goedversorgde en vriendelike dorpie. Werklik 'n juweel!
Frik S. - 13th February 2021
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Great plek met great mense!
Hester H. - 13th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Daar kan meer sekuriteit wees om toeriste te beskerm.
Louwrens E. - 13th February 2021
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Dit is ’n pragtige dorp en naby Buffelsbaai om te gaan swem.
Nicole D. - 13th February 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
If you are looking for a break from the city rush, then this is one of the places for you, people are friendly and accommodating.
Cobus R. - 12th February 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
We bought a house in Velddrif because we fell in love with the place.
Estelle V. - 12th February 2021
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Oulike klein dorpe.
Anel E. - 12th February 2021
staying in Piketberg, Wes-Kaap
Pragtige Swartlandse dorpie.
Othelie M. - 12th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Beste plek om te bly.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]