Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Is a small town with a lingering fishy smell in the air. We were not bothered by any smell on top of the hill where we stayed. The shops had rather limited goods and fresh meat was only available pre-packed. However, if you travel towards Vredenburg there is a good butchery next to the road. The local Portuguese Restaurant " Allegra" serves the greatest fish dishes and Portuguese Peri Peri Chicken, steaks, eisbein, seafood platters and a good choice of wines."
"Hartenbos is daar naby en 'n lieflike plek met hope aktiwiteite vir jong kinders en besienswaardighede."
"Struisbaai, L'Agulas en Suiderstrand is van die mooiste dele van die land. Besoek gerus die mees suidelike punt van Afrika en eet vis en skyfies by die hawe. Rus vir die siel."
"The town has some great attractions and lots to do for the kids. A must for any family looking for a great weather winter holiday."
"My place of birth, always beautiful. Make use of all the facilities available in and around Mossel Bay to make your stay even more enjoyable. Walk around the Point, go into the cave, do the zip line, cycle, go running from Diaz Beach to the Point early morning, it is safe. Visit places around Mossel Bay - we went to The Redberry Farm, which has the biggest maze in the Southern Hemisphere, just before you enter George."
"Ons verkies die Oostekant van Valsbaai, Gordonbaai is baie naby, die Somerset Mall en baie ander geriewe is ook naby. Stellenbosch, Paarl, Franschhoek en Grabouw is binne ry-afstand, met Pringlebaai, Hangklip en Bettysbaai op die kusroete."
"Daar het ek my hart al 'n paar jaar terug verloor. Fantastiese vakansiebestemming, heerlike eetplekke, mooi skoon dorp en baie besienswaardighede."
"Baie aangenaam. Lekker dorpie met oulike winkels en lekker restaurante en koffie winkels. Die naby geleë Swartberg pas is een van die mooiste plekke in SA."
"Beautiful small town. Breakfast at the Spekbos Restaurant is also highly recommended. Our stay in the area was too short to sample all that was on offer."
"Dit was net verstommend hoe skoon Stellenbosch is, was weer so lekker om in 'n skoon dorp te kon ry."
"Meeste van die toerismeplekke was gesluit en dit gedurende 'n skoolvakansietydperk, dit was vreemd."
"Pragtige en vriendelike dorpie. Sy naam slaan die spyker op sy kop."
"Besoek aan Smitswinkel is beslis n moet. Heerlike kos en pragtige omgewing. Baie goeie diens."
"Fabulous, stunning little clean town. Well done to the community. Keep it up. You guys are living example it can be done."
"We discovered Westland Fisheries off the main road. Real value for money and extremely friendly staff."