Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32136 resensies.
Jo-anne V. - 27th July 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Lieflike see- en staproetes. Surf reg voor die woonstel, wat vir ons tienerseun 'n bonus was.
Christelle C. - 27th July 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Baie rustig!
Richenda M. - 27th July 2018
staying in Elandsbaai, Wes-Kaap
It's a beautiful destination. Elands Bay just needs more and better shops that will sell fresh rolls and bread, etc. like a Spar or Pick n Pay. We struggled to find things at the shops there and the shops are a bit over priced and not the cleanest.
Gustav S. - 27th July 2018
staying in Albertinia, Wes-Kaap
Quaint forgotten town.
Carmine D. - 27th July 2018
staying in Mowbray, Wes-Kaap
Very central.
Christine F. - 27th July 2018
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
The place is lovely, there is not much to do in and around the town if you have pets with you but it's a good break away from the hustle and bustle of the city.
Annelize E. - 27th July 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige dorpie, lieflike mense.
Annelize E. - 27th July 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Ons het net deur gery, maar nie veel gesien wat ons gelok het nie.
Dirk B. - 26th July 2018
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
Kommetjie is nice, quiet small town just under Cape Town, ideal to visit Cape Peninsula and Cape Town and enjoy the sea. Just a couple of small restaurants in the centre of Kommetjie.
Ekhard V. - 26th July 2018
staying in Table View, Wes-Kaap
Die MyCiti-busroete het 'n stasie nie te ver van The Courtyard af nie, en mense kan selfs daarvan gebruik maak om die stad te verken of "sightseeing" te doen terwyl hul daar aanbly.
Gustav S. - 26th July 2018
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Stil en veilige buurt.
Frank D. - 26th July 2018
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Dit is 'n veilige omgewing en binne bereik van die sakekern.
Jorina V. - 26th July 2018
staying in Brandwacht, Wes-Kaap
Dit is 'n baie netjiese woonbuurt. Ons kon maklike by alles uitkom. Sentraal geleë. En selfs 'n stappie na die dorp was moontlik.
Kaydee V. - 26th July 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
A small town surrounded by many wine estates, it is a good central point to stay in for exploring the neighboring towns and estates. Not much happening in town itself, but beautiful old churches and lovely people.
Carmen P. - 26th July 2018
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Baie lang, mooi, skoon strand. Bietjie min aktiwiteite, maar baie rustige see-vakansieplek.
Danico P. - 26th July 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Definitief oorweegbaar vir aftrede. Awesome plek.
Elana D. - 25th July 2018
staying in Vleesbaai, Wes-Kaap
Die winkel in Vleesbaai het alles wat 'n mens nodig het, en as hul nie het nie, is Mosselbaai darem net so dertig kilometer ver.
Dean A. - 25th July 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
We certainly need more choices for a family stay. Restaurants are good.
Leon G. - 25th July 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pas net op vir die straatkinders. Parkeer waar dit veilig is.
Allister T. - 25th July 2018
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Pragtige kusdorp, winkels maak bietjie vroeg toe!
Sw V. - 25th July 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Dit bly maar 'n gewilde plek om bietjie te gaan ontlaai. Hartenbos en Mosselbaai is pragtig skoon. Jy sukkel om 'n papier of blik te sien wat rondlê. Doen asseblief so voort!
Sw V. - 25th July 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorpie waar mens nog vrylik kan asemhaal.
Anne S. - 25th July 2018
staying in Die Boord, Wes-Kaap
The sound of footsteps upstairs is quite disturbing as I am a light sleeper and will not recommend that room below the double story. If I had remembered I would not have taken that room.
Sonet C. - 25th July 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Ons het Mosselbaai toe gekom vir 'n rugbytoernooi, weet nie of ons dit as 'n gereelde bestemming sou kies nie. Nietemin is dit 'n klein juweel dorpie.
Max R. - 25th July 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Stil. Mooi. Gerieflik.
Johan B. - 25th July 2018
staying in Voëlklip, Wes-Kaap
Stil, veilige omgewing met die mooiste see-uitsig.
Nevita H. - 25th July 2018
staying in Arniston, Wes-Kaap
Arniston is 'n wonderlike plekkie. Sal graag weer wil gaan maar eerder hotel toe.
Franco M. - 25th July 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Fantasties!
Madaleen P. - 24th July 2018
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Pragtig met soveel wonderlike plekke om te besoek.
Shaun H. - 24th July 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Baie lekker lang strand met asemrowende sonsondergang.
Moeketsi M. - 24th July 2018
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Is a very quiet area. I like the shopping centres around. Buildings, roads accessible to everywhere you want to go.
Mariam A. - 24th July 2018
staying in Arniston, Wes-Kaap
Arniston is 'n baie mooi strand en met veel te doen.
Suzette T. - 24th July 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ons het baie lekker gekuier in Oudtshoorn. Altyd 'n heerlike vakansiedorpie.
Alistair S. - 24th July 2018
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
A quaint little town where you can get away from the bustle of the city and just relax a bit. Try the askoek at Fynbos. It's really tasty.
Alicia M. - 24th July 2018
staying in Stanford, Wes-Kaap
Weens ouer geboue kan die winter nat en koud wees.
Leatitia L. - 24th July 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Ons love Greyton. Dit is uniek en ons sal graag eendag 'n huis wil koop in Greyton.
Sendrick C. - 24th July 2018
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Baie nice area en rustig, soveel om te doen in daardie omgewing.
Neil B. - 24th July 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Pragtige dorp met baie karakter.
Desmond D. - 24th July 2018
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Geringe aktiwiteite vir tieners onder 18 jaar, toegangsbeheer te streng.
Xylina S. - 24th July 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Sal enige tyd weer terug gaan.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za