Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.
"Langebaan is mooi, maar voel bietjie outyds. Die strande is mooi en lekker om te ver te loop. As jy nie surf nie kan jy bietjie uit voel."
"Pragtige plek, maar ons is gedurig lastig geval met mense wat items aan ons wil verkoop. Ek het ook baie onveilig gevoel want ons is ingelig dat die mense inbreek in die voertuie. Ek sal nie sommer gou weer in Lambertsbaai vakansie kom hou nie."
"Rustige dorpie wat veilig gehou word deur gereelde patrollie van sekuriteitsmaatskappy, maar omdat dit grondpad is, kan dit 'n steurnis wees deur die nag as hul patrolleer, maar ten minste voel jy veilig."
"Daar word dikwels oulike goed gereël, soos toe ons daar was, was daar 'n boeremarkie en 'n kunsuitstalling. Netjiese dorp met vriendelike inwoners. "
"Nog steeds die atmosfeer van 'n vissersdorpie wat ons baie verfrissend gevind het."
"Paternoster has become a favourite destination. The idyllic town's endless beach is absolutely beautiful. We enjoy the peace that Paternoster has to offer. "
"The weather in Yzerfontein is capricious and when the wind blows inland off the cold Atlantic sea it gets very cold - not just at night. Take warm clothing. We shivered rather miserably through our first few days till the weather improved and shot up to almost 40 degrees. There is a designated walk above the harbour which should not be missed. Nor should the local municipal garden with a plethora of west coast plants all neatly labelled for your further interest."