Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4802 resensies.
"Plattekloof is 'n rustige area en het my aangenaam verras. Baie sentraal en 'n paar minute se ry na Kaapstad."
"Goed geplaas as 'n blyplek om die Kaap te verken en te geniet."
"Net vir my bedank omdat ek van hulle dienste gebruik gemaak het."
"Baie goed geleë t.o.v. Canal Walk, Kaapstad, Melkbosstrand en baie ander toerisme-aantreklikhede."
"Persoonlik dink ek Parow is baie sentraal geleë, binne bereik van alles."
"Groenpunt has not much to offer, but is close enough to everything - one can even walk to the V&A and to town, so from that point it's suitable."
"Riebeeckstrand self is maar meestal 'n residensiële area, so dit is dalk minder geskik vir mense wat hou van baie winkeltjies en restaurante. Melkbosstrand is wel baie naby, en met die puik busdiens kan mens eintlik maklik enige plek heen gaan van daar af. Dit is meer bekostigbaar as ander dele van die Weskus, en die strande is baie skoon en stil. "