Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.
Montagu, Escape From Cape Town
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering"Om weer kerkklokke te kon hoor op ’n Sondagoggend was inspirerend en salig."
Hermanus, Escape From Cape Town
Karibu Self-catering Accommodation"Wonderlike plek, goeie ligging en nie te ver van Kaapstap nie. 'n Vinnige wegbrekie."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Raptor Rise Farm"Mooiste dorpie! Ongerep met lekker wyn en vriendelike mense."
McGregor, Escape From Cape Town
Orchard Cottage"Vir daardie langverwagte wegbreek net om by jouself te wees en alles weer bymekaar te kry, is McGregor, en natuurlik die ongelooflike mooi omgewing, net reg!"
Franschhoek, Escape From Cape Town
Bo La Motte Farming and Tourism"Baie mooi en skoon dorp! Het die wynplase baie geniet asook die natuurskoon!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Pebbles in Langezandt"Pragtige strand met interessante winkeltjies. Jammerte oor Sea Shack wat moes sluit."
Langebaan, Escape From Cape Town
Catalina Cottage"Very nice tourist attractions. Friendly people. Beautiful views."
Greyton, Escape From Cape Town
Via's B&B"We Love Greyton, such a lovey village with so many things to do perfect romantic weekend away destination!"
Velddrif, Escape From Cape Town
Die Wilde Gans"'n Pragtige dorpie met baie om te offer of net vir lekker ontspan."
Caledon, Escape From Cape Town
Kelkiewyn Guesthouse"Caledon is ’n toeristevriendelik dorp en regtig die moeite werd om te besoek."
Worcester, Escape From Cape Town
Palm la Vie"Pragtige plek, wat omring word deur berge en die natuurskoon en sy vriendelike mense."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Kunje Guest Farm"Dit is nie te ver of te naby van Citrusdal af nie."
Velddrif, Escape From Cape Town
Die Wilde Gans"Vir ons was Velddrif bietjie baie stil. Maar ja, as mens wegbreek van die besige stadslewe, is dit 'n lekker kuier en rusplekkie."
Hermanus, Escape From Cape Town
Dolphin Apartments"Hermanus is 'n baie mooi dorp en daar is baie aktiwiteite om te doen."
Greyton, Escape From Cape Town
Via's B&B"Pragtige rustige dorpie. Heerlik vir fietsry en net ontspan. Moet nie haastig wees nie. Almal se kos by die plekke work slegs op bestelling gemaak, en jy wag baie lank vir jou kos. "
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"Greyton has a French feel to it and the people are so friendly. The town promotes freedom of animal like horses and pets. The town also won the title of 'Dorpie van die Jaar' for the Western Cape. Good luck with competing for the upcoming national title against the other provinces."
Montagu, Escape From Cape Town
Krom Cottage and Westway Corner"Eerste besoek aan die dorp. Baie skoon ruim pad en wonderlike natuurtonele. Beslis 'n plek waar'n mens langer kan bly as net oorslaap."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Two Oceans"Ongerepte juweel met die mooiste sand en onverwagte skuldvondse."
Struisbaai, Escape From Cape Town
8 on Harbour"Always a pleasure to visit with friends and family."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Karinchen"Wat 'n lekker kusdorpie. Gaan maak 'n draai by die Rooisand Natuurreservaat en gaan kyk die wilde perde en die pragtige natuur gedurende julle kuier, en die bio-walk langs die kus is 'n moet!"
Worcester, Escape From Cape Town
La Bri Guest House"A beautiful town filled with warm people and many things to do and places to see!"
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Ronda-View"Baie goeie toeristebestemming, mooi natuur tonele, berge, interessante winkeltjies en lekker eetplekke."