Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16603 reviews.
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"Mooi natuurskoon, rustig en veilig. Naby Weskus Nas Park, Langebaan asook Darling. Goeie plek as basis om die omgewing te verken. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Swellendam Overnight Accommodation"Would only be prepared to sleepover for 1 night."
Hermanus, Escape From Cape Town
Beach Cottage 1"Ek sal aanbeveel dat die huis diefwering onder kry aangesien daar ingebreek is gedurende ons kuiertjie by die huis. Verder was dit fantasties!"
Hermanus, Escape From Cape Town
203 Hermanus Beach Club"The area you must drive through if you don't know the area is alarming."
Robertson, Escape From Cape Town
On the 18th"Dit is 'n pratige omgewing met die heel beste restaurant: die Four Cousins. Ek beveel Robertson aan ─ moet dit nie mis nie."
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"Awesome little town with friendly people."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Leben Seehuisie"Pragtig en baie stil. Min winkels en eetplekkies. Jy moet Stilbaai toe ry vir meeste dinge, dit is darem net tien minute weg."
Paradyskloof, Escape From Cape Town
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Rustigheid en veiligheid."
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Long Acres Bahamas Accommodation"Dis rustig, stil en ideaal vir mense wat wil wegkom van die lawaai."
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Was nog altyd een van ons gunsteling plekke. Rustige kusdorpie wat ongelooflik baie bied en die kuslyn is seker die grootste bonus."
Paternoster, Escape From Cape Town
A'la Mossel 1"Beslis die regte plek as jy 'n naweek wil wegbreek van die stad af. Die dorpie is klein, maar skoon en netjies. Beslis die regte plek om te gaan ontspan en jouself weer te vind."
Calypso Beach, Escape From Cape Town
Crystal Lagoon Lodge"Beautiful beaches and all the amenities to make any vacation totally relaxing. "
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Pragtige dorpie met baie geskiedenis. Museum en Strassbergers 'n besoek werd."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Abalone Guest House"Nice place with sea views and good safety rules. "
Big Bay, Escape From Cape Town
Seaside Village B24"Netjiese veilige, familie vriendelike omgewing."