Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Oudshoorn het baie te sien, maar mens mis openbare en skoon toiletgeriewe in die dorp."
"Diaz Beach is nice and clean, but the area is industrial, with a lot of new constructions by the beachfront. "
"Cosy little town with unspoiled beach on one side and a meander of lazy rivers on the other side, lush vegetation. Near to George but very tranquil, perfect for a relaxing holiday close to nature. Great to explore surroundings as well."
"Still Bay is a haven of safety in South Africa, plenty of good and affordable restaurants, the river, beaches and sea are wonderful. Local stores have pretty much everything you will need during your stay."
"Daar is so baie om te beleef en ervaar in en om Oudshoorn dat meer as een dag nodig is om meeste besienswaardighede te besoek. So, bietjie vooraf navorsing en beplanning sal baie bydra om die omgewing te waardeer, veral vanuit 'n geskiedkundige oogpunt. "
"Witsand is die perfekte ligging vir vakansiegangers wat wil wegbreek van die besige stad en winkelsentrums. Perfek vir vissermanne en ontspan op die strand met 'n boek. Nie baie winkels en restaurante beskikbaar nie, so pak die nodige kruideniersware in. Moenie verwag om hier meer te doen as net rus en tyd op die strand te spandeer nie, aangesien hier min besienswaardighede en uithangplekke is."
"Enrico's Restaurant was great. Excellent food, good value for money wonderful location, very friendly staff and helpful management."
"Die dorpie is nog klein en daar is nog nie veel om te doen daar nie behalwe ontspan."
"Groot-Brakrivier is 'n wonderlike deel van Suid-Afrika. Perfek geleë, met pragtige wit strande en vriendelike mense."
"Hartenbos het eintlik so gegroei dat dit 'n nou deel van Mosselbaai is. Alle geriewe is maklik bereikbaar."
"Ek wil nooit weer op 'n ander plek gaan vakansie hou as Jongensfontein. Watter pragtige rustige, veilige vakansieplek! En beeldskoon mooi!"
"'n Fantastiese strand, maar ek kan dink dat dit oorvol is gedurende die seisoen. "