Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Nie baie om te doen in Colesberg vir toeris nie. Eetplekke is duur."

Oviston , Karoo

Siloam Village

"Weggesteekte klein juweel."

Nieu-Bethesda, Karoo

Zonnenstrahl Caravan Park

"Weet dit sal dalk nie in almal se smaak val nie, maar ek was al 'n paar keer daar en sal weer gaan. Probeer elke keer iets koop by die kunstenaars buite die Uilhuis, hul pryse is billik. Dorpie en mense met soveel hart & warmte."

Carnarvon, Karoo

Zeekoegat Country House

"Ry 'n 4x4 in die omgewing!"

Colesberg, Karoo

Honeylocust Guest House

"Colesberg is 'n pragtige dorpie wat baie het om aan die reisiger te bied. "

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Lekker plek om te oornag."

Victoria-Wes, Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Vriendelike, hulpvaardige mense."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Te min besoek vir kommentaar. Kerk was indrukwekkend."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"'n Dorpie met baie karakter en hope gasvryheid!"

Colesberg, Karoo

Gables Inn

"None. Just passing through."

Bo-Karoo, Karoo

Leeuwfontein Guest Farmhouse

"Dis baie droog nou, maar het 'n baie spesiale bekoring! "

Victoria-Wes, Karoo

The Hudson Guesthouse & Suites

"Daar is pragtige, ou geboue, maar ongelukkig lyk dit of die midde-dorp leeg is."

Graaff-Reinet, Karoo

Camdeboo Cottages

"Die hoeveelheid rommel in die strate is kommerwekkend. Ons het Graaff-Reinet nog nooit so vuil gesien nie."

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Skoon dorp, vriendelike gemeenskap."

Victoria-Wes, Karoo

Kingwill's Guest House

"Het net tyd gehad vir 'n kort stappie om die ou kerk en met die omliggende strate langs. Volgens 'n brosjure het die dorp 'n museum wat klaarblyklik wonderlike inligting en uitstallings oor die dorp en die omgewing bevat. Volgende keer sal ons dit beslis deel maak van ons verblyf."

Venterstad, Karoo

Karoo Nights

"Ons het nie baie tyd spandeer in Venterstad nie, maar met die dorpie se ligging so na aan die Gariepdam, lyk baie belowend vir 'n kort verblyf on die area te verken."

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Goeie halfpad stop."

Prins Albert, Karoo

Acacia Cottage

"Lekker plek, moeite werd om te kuier."

Bo-Karoo, Karoo

Erin Farmhouse & Cottages

"Dit het sy eie bekoring. "

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Jammer daar is nie TV in kamer nie."

Philippolis, Karoo

Anker Guesthouse

"Pragtige ou Karoo dorpie."

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Dorp met baie geskiedenis."

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Goed vir oornagplek."

Somerset-Oos (KwaNojoli), Karoo

Aloma House

"Fitted in with our leisure mood."

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"Lekker gebly en lekker geëet."

Bo-Karoo, Karoo

Leeuwfontein Guest Farmhouse

"So stil en rustig, net jammer dis so droog. Hoop dit reën vir die boere. "

Beaufort-Wes, Karoo

Steynskraal Gasteplaas

"Gerieflik halfpad tussen Bloemfontein en die Kaap."

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Baie om te doen in 'n pragtige omgewing!"

Graaff-Reinet, Karoo

The Graaff-Reinet Suites

"Net te besig oor Desember, meeste restaurante was vol bespreek."

Blad
Blad 273 - Wys 8161 tot 8190
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang