Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Goeie halfpad rusplek tussen WC en GP."

Williston, Noord-Kaap

Lord Willis Guest House

"Jammer die Williston "Mall" was reeds toe maar 'n baie interessante bemarkingsidee."

Blydeville, Noord-Kaap

Versamelnes Guest Accommodation

"Mooi skoon woonbuurt, trouens die hele dorp is, het daar al gebly ook. Kan net straatname op sementblokke op sypaadjies verf."

Kuruman, Noord-Kaap

Safari Travelodge

"The Moffat Museum and The Eye natural spring worth a visit."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Oulike dorp wat ek vir eerste keer binne gery het."

Keimoes, Noord-Kaap

Kalahari Water Holiday Farm

"Ek weet daar is meer te doen en te sien, maar dit is nie opsigtelik nie. Sigbare (above line) borde sal beter werk - nie almal ry deur die plekkie met hulle slimfone aan nie. Ek is lief vir die wêreld en ry graag deur Keimoes, maar weet nog steeds nie regtig wat daar is om te doen en te sien nie. "

Britstown, Noord-Kaap

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Britstown self is nou nie vir my 'n toeristebestemming nie, maar Sweetfontein wel."

Richmond, Noord-Kaap

Ka Ma Lodge

"Nice town with friendly people."

Springbok, Noord-Kaap

Hananja Lodge and Restaurant

"Die plek is baie ver en afgeleë, maar dit het sy eie mooi al is dit baie droog op die oomblik."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"It is rich in history and certainly a jewel to be discovered."

Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Guesthouse

"Tipiese, hedendaagse plattelanse dorpie met vuil strate vol slaggate en bedelaars voor winkels. Geen behoorlike restaurante nie. "

Colesberg, Noord-Kaap

Sunset Chalets

"Pragtige plek met stunning mense."

Kathu, Noord-Kaap

DeVosRus Gastehuis

"Kathu se ligging is ideaal vir oorslaap as jy reis vanaf Gauteng na Namibië of die Weskus. Die dorp het my aangenaam verras."

Prieska, Noord-Kaap

Overnight @ Prieska

"Baie rustig en veilig."

Hartswater, Noord-Kaap

Fairview Guest House

"Ek het baie lank daar gewerk en ken baie mense daar, maar dit is 'n lekker dorp met baie goeie mense. Die dorp brei ook baie uit met geleenthede vir almal daar. 'n Besige dorp."

Keimoes, Noord-Kaap

The Overlook

"Op 'n Sondagaand was dit baie moeilik om geholpe te raak vir ete."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Baie interessant, vreeslik geniet, eg plattelands, interessante en gesellige restaurante, heerlike kos, vriendelike mense!"

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Die dorp se hoofstraat het definitief aandag nodig. Ek het in ‘n reënstorm daar aangeland en deur ‘n hele paar gate en modderplasse gery om my weg te vind. Die swaar voertuie deur die dorp rig groot skade aan die paaie. Vanaf Bloemfontein is die Caltex-garage die wenner met hulle Spur, Seatle Coffee Shop en Fresh Stop-fasiliteite. Die personeel daar is vriendelik en hulpvaardig."

Britstown, Noord-Kaap

Rosedale Guest Cottage

"Britstown is 'n tipiese Karoodorpie met weinig om te doen, maar die vriendelikheid van die mense maak op vir die gebrek aan doendinge. Praat met die mense oor die dorp en hulle is entoesiasties oor hulle en hul dorp se geskiedenis."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Hulle moet hulle ou geboue net so behou en niks moderniseer nie. Dit gee karakter aan die rustige Karoodorp."

Springbok, Noord-Kaap

Undulata Country Lodge

"Ek het nie tyd gehad om die dorp te ondersoek nie, maar die ete by die Pot & Barrel Restaurant was puik."

Kakamas, Noord-Kaap

Palmhof Chalets

"'n Baie mooi en netjiese omgewing."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Perfekte halfwegstop!"

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Stil plattelandse dorp met baie gastehuise."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Lovely and friendly people."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

HonneHokke Resort

"Dit is 'n unieke plek wat nie in almal se smaak sal val nie, as jy stilte en vrede soek is dit waarheen jy moet gaan. Ek sal weer en weer teruggaan. Nog nooit het ek so uitgerus gevoel na 'n vakansie nie. Nie eers die twee dae lange reis in die hitte terug na Johannesburg kon dit wat ek daar ervaar het, uitvee nie."

Upington, Noord-Kaap

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"Net een nag oorgeslaap en gaan eet by Ocean Basket. Baie lekker en skoon."

Blad
Blad 213 - Wys 6361 tot 6390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang