Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7918 resensies.

Hanover, Noord-Kaap

3 Darling Street Guest House

"Hanover is rustig en 'n goeie plek om oor te slaap, maar daar is nie veel om te doen nie. Die mense is egter gasvry en vriendelik, so 'n goeie plek om weg te breek."

Britstown, Noord-Kaap

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Bo-verwagting netjiese klein dorpie!"

Hanover, Noord-Kaap

Tuin Huis

"Hanover is interesting for those who love history. There is an endearing coffee table book detailing the history of Hanover and surrounding town. It warms one's heart towards the town folk. The chicken schnitzels at the hotel was as delicious as the owners promised. Staff at the grocery shop were friendly, as most Karoo residents are."

Williston, Noord-Kaap

Karoo Huis

"Goeie oornagdorpie."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Ons het nie tyd gehad om Colesberg regtig te besigtig nie maar dit lyk asof 'n mens dalk 'n dag of 2 daar kan spandeer."

Springbok, Noord-Kaap

Krymekaar Cottage

"Klein plekkie - vir seker 'n bestemming om te gaan rus."

Upington, Noord-Kaap

Country Lodge

"Upington is 'n lieflike, skoon dorp met alles wat jy nodig het."

Upington, Noord-Kaap

Bet-El Guest House

"Goeie winkels beskikbaar vir kos en kruideniers."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Colesberg is great for stopping over as it's halfway between Cape Town and Johannesburg. Shops in town have all the necessary things, restaurants are all clean and surprisingly modern looking for such a small town."

Kuruman, Noord-Kaap

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering

"Only for a stopover en route to Kgalagadi."

Upington, Noord-Kaap

Desert Palace Hotel

"Dankie vir 'n lekker kuier. Upington is so 'n lekker plek."

Vanderkloof, Noord-Kaap

Oppikoppie

"Dis 'n heerlike, rustige vakansiedorp! Mens voel sommer veilig die oomblik wat jy daar inry. Die dam is ongelooflik mooi en groot en dis ideaal vir mense wat van watersport of hengel en die natuur hou. Die beste plek om op vakansie te hou!"

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Dorp redelik verwaarloos, maar het nogtans 'n ryke geskiedenis."

Springbok, Noord-Kaap

Krymekaar Cottage

"Ons sal weer hier wil oorbly op pad na Namibie. Dit is die beste halfwegstop of as mens wil wegbreek van die stad se malligheid."

Keimoes, Noord-Kaap

Kokerboom Lodge

"Close to Augrabies, Upington and surrounds - will serve as a good base to visit surrounding areas."

Colesberg, Noord-Kaap

Ebenezer Guest House

"Die Plattelander-restaurant het uitstekende kos. Die Karoo Platter sal ons bo aan die lys sit. Die diens was puik en vriendelik. "

Keimoes, Noord-Kaap

Ikaia River Lodge

"Lekker naweek by Kandirri, Riemvasmaak en die Maskelder."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Calvinia is skoon, pragtige ou geboue bly instand gehou."

Upington, Noord-Kaap

Desert Palace Hotel

"I visited a few small towns around Upington on customer visits. It is a beautiful area and the Augrabies Falls was also amazing to see."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Good for overnight stay. "

Vioolsdrift, Noord-Kaap

Frontier River Resort

"Van die teerpad af is die paaie maar baie grof. Ideaal vir 'n oornagplek op pad na Namibia of as verblyfplek vir "river rafting"."

Blad
Blad 62 - Wys 1831 tot 1860
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang