Resensies van Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.04 uit 5 gekry volgens 4762 resensies.
Elske S. - 1st May 2017
staying in Kakamas, Noord-Kaap
Dis 'n beeldskone dorpie.
Steffen H. - 29th April 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Mooi huisies, mooi kerke. 'n Halfpadstasie wat van alle geriewe voorsien.
Ben K. - 28th April 2017
staying in Carnarvon, Noord-Kaap
Egte vriendelike outydse Karoo-dorp met n bekoring soos mens net in die Karoo kan kry.
Henk P. - 28th April 2017
staying in Augrabies, Noord-Kaap
Augrabies het 'n unieke mooiheid, goed om te sien.
Francois M. - 27th April 2017
staying in Springbok, Noord-Kaap
'n Pragtige dorp tussen die koppies. Dis die moeite werd om te besoek binne sowel as buite die blommeseison. En as jy honger is, gaan vir die Tauren-restaurant. Dis is karaktervolle restaurant met 'n uitstekende spyskaart en billike pryse, en die kelners is die beste wat ek nog beleef het.
Appie D. - 27th April 2017
staying in Vanderkloof, Noord-Kaap
Eerste maal dat ons daar gekom het maar dit lyk na 'n goeie toerismebestemming. Die ligging en natuurskoon is pragtig
Jeanette S. - 26th April 2017
staying in Victoria-Wes, Noord-Kaap
Groot verbetering die afgelope jaar of twee. Besoek verseker die NG Kerk asook die museum.
Estelle . - 25th April 2017
staying in Augrabies, Noord-Kaap
Moet besoek word!
Eva B. - 25th April 2017
staying in Vanderkloof, Noord-Kaap
Vanderkloof is 'n wonderlike plek om te gaan ontspan van die gejaag van die stad. Daar is genoeg om te doen. Die vriendelikheid en meelewendheid van die inwoners laat jou voel asof jy tuisgekom het.
Abrie K. - 24th April 2017
staying in Springbok, Noord-Kaap
Interessante toeristebestemming.
Christiaan L. - 24th April 2017
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Vriendelike boeregemeenskap. Moeite werd om te oornag as jy op pad noorde toe is.
Koos B. - 23rd April 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Pragtige skoon dorp. Doen so voort.
Anelle M. - 23rd April 2017
staying in Kathu, Noord-Kaap
Uitstekend.
Joos K. - 22nd April 2017
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Calvinia is 'n baie netjiese en skoon dorp.
Anna Annette E. - 21st April 2017
staying in McDougallsbaai, Noord-Kaap
As jy hou van 'n baie "relaxed" omgewing en mense, gaan gerus. Uitsig oor die baai is verrassend mooi in kontras met die landskap waardeur mens ry om daar te kom.
Hanna S. - 21st April 2017
staying in Victoria-Wes, Noord-Kaap
Wonderlike dorpie met hartlike mense.
Anelda V. - 21st April 2017
staying in Vanderkloof, Noord-Kaap
Pragtige plek. Asemrowend. Mal oor die plek.
Marius G. - 21st April 2017
staying in Hondeklipbaai, Noord-Kaap
Nice plekkie. Rustigheid vir jou siel.
Emile L. - 20th April 2017
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Goeie bestemming met baie vriendelike mense en 'n baie veilige omgewing.
Avlyn G. - 20th April 2017
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Daar is baie dinge om te doen in Kimberley.
Ronell R. - 19th April 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Goed geleë vir oornag op langpad.
Daniel V. - 19th April 2017
staying in Noord-Kaap
Die Noord-Kaap is maar net die beste. Dit bied jou rustigheid, gemaklikheid en dit laat jou weer mens word.
Dirk K. - 19th April 2017
staying in Middelpos, Noord-Kaap
Baie klein en stil dorpie, rustige omgewing veral na 'n lang rit deur die Tankwa !
Letitia P. - 19th April 2017
staying in Hanover, Noord-Kaap
Hanover is 'n moet stop vir enige persoon!
Juliana O. - 18th April 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Baie rustige plek. Lekker geëet by Plattelanders restaurant.
Heleen D. - 18th April 2017
staying in Hondeklipbaai, Noord-Kaap
Sal definitief weer kom, net seker maak jy het genoeg voorraad van alles.
Anneline R. - 18th April 2017
staying in De Aar, Noord-Kaap
Ek was aangenaam verras met De Aar en het geniet om meer van die dorp te sien.
Anita W. - 18th April 2017
staying in Williston, Noord-Kaap
Oral vriendelike, hulpvaardige mense.
Anita W. - 18th April 2017
staying in McDougallsbaai, Noord-Kaap
Verassend! Sal die plek aanbeveel.
Willie B. - 17th April 2017
staying in Hondeklipbaai, Noord-Kaap
Baie interessante dorpie met sy inwoners.
Annerene L. - 16th April 2017
staying in Hondeklipbaai, Noord-Kaap
Small town, but nice people.
Jean L. - 16th April 2017
staying in Oosterville, Noord-Kaap
Goeie oornaggeriewe.
Marida P. - 15th April 2017
staying in Victoria-Wes, Noord-Kaap
Surprisingly beautiful and historic. Lovely little town.
Marlize O. - 14th April 2017
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Die toer by die Groot Gat is baie goed aangebied en leersaam.
Carol-jane B. - 13th April 2017
staying in Kakamas, Noord-Kaap
Vreeslike vriendelike dorpie.
Rudolph D. - 13th April 2017
staying in Richmond, Noord-Kaap
Beautiful Karoo-dorpie.
Wendy S. - 13th April 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Oulike dorpie!
Johlene D. - 12th April 2017
staying in Loxton, Noord-Kaap
Die tekening van die oewerkonyn is nie baie duidelik nie en ongelukkig kon ons nie op die uitstappie gaan om hulle te besigtig nie. Daar kan baie meer gedoen word om die dorpie te bemark.
Karen P. - 12th April 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Oulike plek met baie te sien as jy die moeite doen om daardeur te stap. Netjies.
Ina P. - 12th April 2017
staying in Victoria-Wes, Noord-Kaap
Wanneer mens deur Victoria Wes reis, besef mens glad nie dat dit eintlik 'n pragtige dorpie is nie. Ons sou bitter graag nog 'n bietjie langer wou vertoef om die dorpie verder te verken. Ons was aangenaam verras.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za