Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7918 reviews.

Britstown, Northern Cape

Mirage Toeriste Kamers

"Dit is vir my maar altyd beter om by Cambro oor te slaap."

Keimoes, Northern Cape

De Akker Cottages

"Nie genoeg tyd gehad om die toeriste-opsies te ondersoek nie."

Richmond, Northern Cape

Anra Rusgenot

"Ek het Richmond nogal as 'n stil en verlate plekkie ervaar. Die kerkgebou is besonders en trek dadelik aandag."

Richmond, Northern Cape

Anra Rusgenot

"Oulike klein dorpie."

Upington, Northern Cape

Alucarni Guest House

"Die Munisipaliteit kan regtig aandag gee aan die eens pragtige oord Die Eiland wat nou so verwaarloos is."

Colesberg, Northern Cape

Horse and Mill Guesthouse

"Baie rustige dorpie. Gawe inwoners."

Carnarvon, Northern Cape

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

"Carnavon as dorpie het nie veel om aan te bied as 'n toeristebestemming nie, maar wel die omliggende omgewing soos Osfontein Gasteplaas en die naasliggende dorpie Loxton."

Victoria West, Northern Cape

Karoo Koelte Accommodation

"Die dorp is redelik netjies, maar die verval is maar sigbaar. Covid het waarskynlik 'n rol gespeel met heelwat minder reisigers wat hier oorgeslaap het."

Prieska, Northern Cape

RRG - River Rapids Grace Units

"Prieska is not really a place of interest unfortunately. General degradation of the town is prevalent as well as striking signs of poverty, plus concerns of safety. I still recommend it as a stop over as opposed to towns on the national roads N12 eg. Kimberley route."

Richmond, Northern Cape

Anra Rusgenot

"Ek is so jammer dat 'n dorpie met soveel potensiaal so erg geraak was deur Covid. Ek hoop dat dit sommer gou weer sal straal. Maar wat my betref is dit steeds die perfekte ligging vir oornagverblyf tussen Kaap en Gauteng."

Calvinia, Northern Cape

Klipwerf Gastehuis

"Ons het buite gesit en die sterre en die kerk se toring gekyk wat so met beligting uitstaan."

Kleinzee, Northern Cape

Kleinzee Guesthouse

"Met eerste oogopslag het ek gewonder wat my besiel het om Kleinzee toe te gaan, maar glo my, die plek het 'n manier om 'n reuse "footprint" in jou hart te los."

Colesberg, Northern Cape

Herb Garden Guest House

"Die elektrisiteit is gereeld af in Colesberg, die laaste tyd, al is daar nie beurtkrag nie. Ek het dit ondervind beide in Desember 2021 en Januarie 2022."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"The town was a bit of a dissapointment."

Kenhardt, Northern Cape

De Oude Herberg Kenhardt

"Nie as 'n toeristebestemming nie - goed vir oorslaap."

Vanderkloof, Northern Cape

CasaMere Guest House

"Die uitsigte was eerste klas. Die dorp is wel effe verwaarloos."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Die Baai se Bek

"Ons gunsteling vakansieplek en verseker ons aftreeplekkie eendag."

Upington, Northern Cape

Moonriver Guest House

"Sal definitief weer Upington besoek."

Hanover, Northern Cape

Brandwag B&B

"Die dorp het 'n ryk geskiedenis wat glad nie genoeg bemark of oorgedra word aan mense nie."

Calvinia, Northern Cape

Carmel Villa B&B or Self-catering

"Dit is beslis die moeite werd om die dorp te besoek."

Colesberg, Northern Cape

Crane Cottage

"Ou dorpie met mooi geboue. Die Plattelander waar ons geëet het was puik. "

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Wonderlike ervaring met die pragtigste bome."

Port Nolloth, Northern Cape

Peaceful Place

"Daar is nie veel nie, maar daar is rus en vrede."

Upington, Northern Cape

Desert Palace Hotel

"Augrabies was ongelooflik."

Richmond, Northern Cape

Rondawel Guest Farm

"Besoek padstal buite dorp. Deli binne die dorp vir lekkernye en vleisgeregte. Oop op Sondagoggende met terugreis."

Colesberg, Northern Cape

Honeylocust Guest House

"We normally just stay-over in Colesberg on our way to the Cape."

Calvinia, Northern Cape

Katryns

"Die dorp is ongelooflik mooi en 'n mens wil net vir 'n ruk daar stilstaan en als inneem."

Port Nolloth, Northern Cape

Dis Al! Akkommodasie

"Hierdie is 'n klein strand dorpie, met een of twee lekker klein restaurante. As jy lief is vir die see en wil net lekker rus, en stap op die strande, dis die plek vir jou."

Page
Page 84 - Showing 2491 to 2520
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers