Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Ek groot geword in die Kaap, dis my hartsplek al bly ek al vir baie jare in Bloemfontein."
"Die mooiste, rustigste dorpie met baie vriendelike mense. Beslis 'n wenner vir enige iemand wat hier wil vakansie hou."
"Mooi en vriendelik dorp - alle geriewe is beskikbaar. Ons was mid-week daar en was oral goed ontvang."
"Mosselbaai is 'n baie aantreklike toeristebestemming en baie sentraal om die natuurskoon van omgewing te geniet."
"Small little town that is peaceful. Perfect for escaping the hustle and bustle of city life!"
"Pragtige omgewing. So rustig. Gastekamers was naby dorp. En het lugverkoeling in gehad vir die warm aande."
"I'd love to go there again, so much I did not do, the temperature of the ocean water at Mossel Bay is amazing, one could swim there all day."
"Olifantskop is about 5 km from Langebaan but has easy access to similar amenities eg. Shopping mall, banks, Calypso Beach. A bonus is that the Langebaan Lagoon is a few minute's drive away."