Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Knysna, Wes-Kaap

11 Brenton Park

"Knysna is' n pragtige plek."

Moorreesburg, Wes-Kaap

Die Stoor

"Not the best time to be there and temperatures up to 41°C. Spring would be a better time."

Kaapstad, Wes-Kaap

Melkbosch Guesthouse

"Excellent holiday destination"

Elandsbaai, Wes-Kaap

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 7

"As jy stilte soek, is dit net die plek !"

Paarl, Wes-Kaap

Te Moi

"Pragtige, rustige area met wynplase met die mooiste uitsigte oor die wingerde en berge."

Pringlebaai, Wes-Kaap

The Mermaid's Tail

"Pringle Bay is ongelooflik mooi en netjies. Die enigste negatiewe ding wat ek wel kan noem is dat die winkeltjies in Pringle Bay ongelooflik duur is, seker omdat die naaste Spar in Kleinmond is. Anders as dit, sal ek definitief Pringlebaai voorstel vir 'n lekker vakansie. Dit is reg geleë sou jy ook na die dorpies om jou wou ry."

Hermanus, Wes-Kaap

Chesham House

"Beste plek vir vakansie."

Paarl, Wes-Kaap

LaDamon

"Defintief vir die rustige soort wat kwaliteit soek soos ekself."

Kaapstad, Wes-Kaap

Be My Guest Lodge

"Die moederstad is maar die beste vakansieplek. "

Mosselbaai, Wes-Kaap

Diaz Hotel and Resort

"Great place. A lot to see and do."

Kaapstad, Wes-Kaap

Chamomile Waterside

"Too busy this time of year. That's why we enjoyed the Marina. It escapes other busy areas."

Riversdal, Wes-Kaap

Arukah

"Riversdale is a quiet place. Love the town."

Knysna, Wes-Kaap

King of Kings

"Heerlike plek om vakansie te hou. Die verkeer was 'n gemors maar daar was iemand wat die mense geguide het, waneer om te stop en ry. Kos en eetplek was ook baie lekker. Dit was 'n puik vakansie. Sal weer daarheen wil gaan! Dankie Knysna!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Bid Huisie

"Sal weer daar bly as ek weet ek kan met my voertuig gemaklik inkom."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Mona Lavender

"Mossel Bay is a very busy town. We will visit Mossel Bay out of season time next time"

Paternoster, Wes-Kaap

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Dit is die mooiste plek om te gaan reis."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Accommodation @ Sea Trader

"Mooi dorpie, besig om baie uit te brei. Naby aan baie vermaaklikhede."

Kaapstad, Wes-Kaap

City Lodge Hotel V&A Waterfront

"Pragtige stad, baie om te doen en sien! Sal beslis weer binnekort terugkeer."

Kaapstad, Wes-Kaap

Southeaster

"Everything works here, what a lovely place to be."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

86 on Jubilee

"Dis pragtig. Ek wens net die see het tot daar gekom."

Stanford, Wes-Kaap

Laughing Waters Farm

"Stanford is 'n prentjiemooi dorpie met verskeie oulike restaurante. Birkenhead Brewery se bier en kos is heerlik en La Trattoria, 'n Italiaanse restaurant, moet beslis ook besoek word. Egret & the Owl Book Café het 'n ongelooflike versameling tweedehandse boeke en bedien fantastiese koffie. Die OK op die dorp het meeste van die goed wat 'n mens kan nodig kry."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Sir Lambert's Guest House

"Heerlike plattelandse verblyf. Puik seekos"

Kaapstad, Wes-Kaap

6 on Dalebrook

"Very best location for a holiday - plan your trip and make bookings to get the full experience."

Porterville, Wes-Kaap

Die Koejawelhuisie

"Porterville is a lovely town with a friendly, kind and helpful community."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

The Joint Backpackers

"Daar is so baie doendinge, ons het heerlike besige dae gehad."

Wildernis, Wes-Kaap

Nature on your Doorstep

"It is paradise for any outdoor enthusiast!"

Ceres, Wes-Kaap

Beagle's Inn

"Ons kan die plekkie met vrymoedigheid aanbeveel en ons sal beslis weer daar tuisgaan."

Blad
Blad 168 - Wys 5011 tot 5040
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang