Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Paarl, Wes-Kaap

d'Olyfboom Guest House

"Try the local restuarants like Noop, our favourite."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Abalone Self-Catering

"Sien uit om weer te gaan."

Kaapstad, Wes-Kaap

Ocean Breeze Hotel

"Daar is te veel mense en die afval en gemors is sigbaar. Andersins goed."

Worcester, Wes-Kaap

Perazim

"Dit wil voorkom dat selfoonopvangs swak is in die Worcester-area, wees bedag daarop."

Rooi-Els, Wes-Kaap

Rocklands on Sea

"Dit was ons eerste keer op Rooi-Els en ons was baie beïndruk. Die dorpie is klein en stil met grondpaaie en net een klein winkeltjie waar jy alles en nog wat kan koop. Die strandhuise is onpretensieus met nie te veel 'mansions'."

Kaapstad, Wes-Kaap

603 Nautica

"Beste oomblikke. Mooiste strande en soveel dinge om te doen met so min tyd."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Chez James

"Heerlike eetplekke, rustig, skoon en veilig."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

ArchRock Resort

"Nie vir iemand wat die rustigheid van die natuur waardeer en wil geniet nie. Baie ontwikkel en baie duur."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Pleasant town with good facilities like supermarket and padstall. The municipal information services are pretty useless. We inquired about hiking trails in the neighbourhood. They suggested we go to the coast instead of mentioning interesting places in or close to Clanwilliam."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Aan't See House and Apartment

"Pragtige vissersdorp met die oulikste restaurante met heerlike snoekgeregte die mense is baie vriendelik en besoek gerus die hawe vir vars snoek wat elke dag in kom! Ondersteun ook die vrouens wat eetgoed verkoop op die hawe baie lekker en goedkoop!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

La Palma C12

"Baie interressante vakansiebestemming met baie plekke om te besoek."

Riversdal, Wes-Kaap

Oakdale Cottages

"Baie sķoon, gasvry dorpie."

Ladismith, Wes-Kaap

Karoo Karos

"Puik plek om te bly as mens die nabye berge wil gaan ontdek. Daar is ordentlike eetplekke ook."

Ceres, Wes-Kaap

Apple & Pear Accommodation

"We were only in Ceres for a few days and can definitely recommend ziplining and hiking to the dam. Also recommended are Tilla's Bagel Bistro and Homegrown Bakery Cafe. We were only disappointed by the range of restaurants - apart from Spur; Wimpy etc. is there only one kind of restaurant, but that didn't appeal to us. All in all, is Ceres a lovely town where you can have a good time."

Wellington, Wes-Kaap

Hexberg Cottage

"Lieflike dorp en omgewing om te besoek."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

88 Baron Van Reede Gastehuis

"So 'n rustige bestemming met pragtige argitektuur en heerlike kuier plekkies."

Paternoster, Wes-Kaap

Malmok

"Buite seisoen is dit baie stil en min eet plekke was oop, Gelukkig is Vredenburg nie te ver nie."

George, Wes-Kaap

8 on Wright

"Nice place to visit. Quite a few places to visit in and around George."

Gansbaai, Wes-Kaap

180 Degrees Ocean Experience

"Wonderlike dorp en lekkerste vis."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Paradyskloof Eenheid

"Pragtige plek. Hou baie van die aktiwiteite."

Kaapstad, Wes-Kaap

Three Boutique Hotel

"Beste plek om te besoek in Suid-Afrika."

Prins Albert, Wes-Kaap

Elfen House and Cottage

"Pragtige, skoon dorp met baie te doen en te sien."

Prince Alfred Hamlet, Wes-Kaap

Bon Forelle Selfsorg

"Prince Alfrede Hamlet is 'n skoon dorpie, met alles wat nodig is in die nabye omgewing. Aangenaam verras gewees."

Pringlebaai, Wes-Kaap

The Mermaid's Tail

"A beautiful picturesque town."

Blad
Blad 330 - Wys 9871 tot 9900
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang