Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.52 uit 5 gekry volgens 20169 resensies.
Renske S. - 9th October 2019
staying in Bellville, Wes-Kaap
Sentrale bestemming om maklik by Kaapstad en omliggende wynplase uit te kom.
Corlea F. - 9th October 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Amazing jewel on the West Coast for resting and a different pace.
Paul R. - 9th October 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Charming.
Natasha S. - 9th October 2019
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Lovely place quiet and feels like you living on the ocean! Amazing!
Jp L. - 9th October 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Awesome.
Michaela A. - 8th October 2019
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Naby alles.
John W. - 8th October 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is mooi, maar voel bietjie outyds. Die strande is mooi en lekker om te ver te loop. As jy nie surf nie kan jy bietjie uit voel.
Malinda D. - 8th October 2019
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Bekostigbaar, rustige omgewing.
Kitty V. - 8th October 2019
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Pragtige natuurskoon en nie so besig nie.
Chrystel S. - 8th October 2019
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap
Dit is 'n pragtige area. Baie rustig.
Tashreeqa S. - 8th October 2019
staying in Hannasbaai, Wes-Kaap
Safe for kids. And perfect for a relaxing weekend away.
Victor L. - 8th October 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
It's a lovely break away from the city. We thought it was far. But it's less than a 30 min drive.
Louisa J. - 8th October 2019
staying in Tuine, Wes-Kaap
Net bietjie ver van strande en V&A af, maar oor die algemeen 'n wonderlike area; baie skoon en netjies.
Jackie M. - 8th October 2019
staying in Worcester, Wes-Kaap
Beautiful views.
Roland Lionel David D. - 8th October 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan beskik oor alles wat jy tydens 'n vakansie soek.
Bronvin H. - 8th October 2019
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Baie skoon en lekker stil vir rus en vrede.
Nelia D. - 8th October 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Lieflik!
Susan H. - 8th October 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Goed geleë en pragtig.
Gill A. - 8th October 2019
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
A stone throw away from Hermanus and Whale Coast Mall. Experienced whale watching too, Hermanus is +-15 minute drive from Sandbaai. Beautiful views of the ocean.
Melissa S. - 8th October 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Tulbagh is 'n pragtige klein dorpie vol geskiedenis.
Rie K. - 8th October 2019
staying in Bellville, Wes-Kaap
Bellville is ideaal vir die toeris en die besigheidspersoon. Naby besienswaardighede soos Tafelberg, Seinheuwel, die Kasteel en V&A Waterfront en binne trefafstand van ander aantreklikhede soos Kaappunt, Simonstad en wynplase. Sentraal geleë: middestad, universiteit, ens. maklik bereikbaar. Geen tekort aan winkelsentrums, eetplekke en vermaak nie.
Rika K. - 8th October 2019
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Veilige, rustige plek met mooi uitsig van berge en see.
Cornelia V. - 8th October 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Uitstekend.
Deon B. - 8th October 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap
Has potential for development.
Ina V. - 8th October 2019
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Franschhoek is pragtig en ek kan die Wine Tram aanbeveel.
Senami S. - 8th October 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
A safe, quiet dorpie filled with beautiful friendly faces.
Andile M. - 8th October 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is beautiful, you can walk in the town till around 10 pm without any fear of being mugged or anything like that.
Gail G. - 8th October 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Stunning view.
Andre M. - 8th October 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Pragtige Karoo-dorp.
Bonita G. - 8th October 2019
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Beautiful place and quiet.
Simone M. - 8th October 2019
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Very nice place.
Anneke S. - 8th October 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Baie besig gedurende skoolvakansies.
Willis S. - 7th October 2019
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Mooiste en stilste wegbreek. Niks nodig om te verander.
Charl V. - 7th October 2019
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Ontwikkeling gaan lank neem om pos te vat in die omgewing.
Jacques G. - 7th October 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met baie karakter.
Andre H. - 7th October 2019
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Klein dorpie naby alle aantreklikhede met 'n fantastiese swemstrand.
Louis S. - 7th October 2019
staying in Britannica Heights, Wes-Kaap
Na genoeg aan die dorpie vir gerief, maar ver genoeg dat dit steeds voel of jy behoorlik wegbreek.
Pietie W. - 7th October 2019
staying in McGregor, Wes-Kaap
Moes liewers daar gebly het.
Erna V. - 7th October 2019
staying in Ladismith, Wes-Kaap
Ladismith is 'n pragtige dorpie en omgewing. Het baie toeriste potensiaal.
Ap C. - 7th October 2019
staying in Bellville, Wes-Kaap
Bellville is ongelukkig bietjie te ver van die meeste toerisme aktiwiteite, maar ook redelik sentraal geleë.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za