Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"I love Still Bay, one of my favourite destinations to visit, thank you for the hospitality."
"Kaapstad se mense is vriendelik, lekker avonture en baie mooi natuur."
"Die beste! Daar is so baie om te sien en doen en ons kon nie eers alles doen in die tyd wat ons daar was nie. 'n Asemrowende deel van ons land! Lekker pizza geëet by Pappa's pizza."
"The place is more efficient than a few years ago, but it's now becoming a little city losing some of its previous character, but that's life, it changes."
"As jy in Oudtshoorn is, maak seker dat jy by Smith Winkel Farm Village Oudtshoorn gaan eet, biltong en groen by pizza is 'n moet."
"Cape Town is beautiful and clean. Feel safe on the streets and beaches. Would love to visit again."
"KKNK is tops! Het by Karoo Pot restaurant geëet meeste van die tyd, kos is uit die boonste rakke en pryse is bekostigbaar. Personeel vriendelik."
"Die Weskus Mall het meeste winkels wat ek in die stad ook kry. Die ander dorpe is bereikbaar binne 'n paar minute se ry."
"Interesting, lovely and picturesque with Boplaas Distillery in the dorp - wonderful tastings. Definitely a little Karoo dorp to visit again. People so friendly."
"Stilbaai is 'n stil en rustige dorp. Daar is 'n paar oulike eetplekke, maar Lampiesbaai staan uit met goeie en vriendelike diens met heerlike kos."
"Ek verkies kleiner dorpe en meer halfpad geleë tussen Kaapstad en Johannesburg. Beaufort-Wes is maar 5 ure se ry van Kaapstad met dan nog 'n lang rit na JHB die volgende dag."
"Vreeslike lekker plek om in te kuier. Baie skoon, netjies en vriendelike mense."
"Ek is bly die KKNK is weer 'n goeie finansiële inspuiting vir die dorpie sodat die infrastruktuur onderhou kan word."