Geverifieerde Resensie
Hibiscus Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1478 resensies.
"Die area verdien nie Whale Rock nie. Daar is geen ander aktiwiteite om te doen behalwe swem, visvang, stap en uiteet. Vir ander aktiwiteite moet daar na ander dorpe gery word."
"Shelly Beach is so rustige en vriendelike omgewing. Die strand is rustig en heerlik om 'n dag te spandeer. "
"Loved the beach fireworks on New Year's Eve! Generally clean beaches and a good variety to choose from."
"The beach itself over the holiday period (after New Year) was quite noisy at night and there was quite a bit of rubbish left on the beach. The beach was cleaned early in the mornings. Life guards were on duty making swimming safer than other holiday beaches we have been to. There is a lot of glass on walkways - these need to be cleaned or water blasted by council. "
"Dit is 'n klein rustige bestemming. Tog is dit naby genoeg aan alle gewone fasiliteite, restaurante en dies meer."
"Oslo Beach het nie 'n swemstrand as sulks nie en naaste swemstrand is of Port Shepstone of St Micheal's-on-Sea. St Micheal's-on-Sea is 'n baie lekker swemstrand. Gelukkig is als baie naby, binne 'n 10 km radius en is daarom nie 'n groot negatief nie."
"Woodgrange is great for a beach getaway, close to the swimming beach in Hibberdene and good fishing. There is a Spar and a PnP (small one) nearby, and one or two restaurants/coffee shops."
"Very laid back little town and friendly people. It is in need of a few stop streets as drivers never stop and speed along the main road."
"Strand en aktiwitete is naby winkels en alles wat nodig is. Geen rondryery is nodig om inkopies te doen of om die apteek te kry nie."
"Baie lekker en veilige strand, solank geen groot busse, ens. daar toegelaat word nie. "
"Hou van hul besigtighede naby, hul winkels is heeltemal op standaard. Was 'n plesier om te gebruik. Ook hul besigheidsure was baie gerieflik."
St Michael's-on-Sea, Hibiskuskus
Falling Waters Guest Lodge"Beter as Margate, ens. gedurende “peak” tye. "
Margate North Beach, Hibiskuskus
Anguna Holiday Flats"Skoon water selfs met baie reën. Mooi oop strand en daar was nooit te veel mense vir die strand nie."
"Ek dink die swemstand is baie klein en daar is nie stap geleentheid op die strand nie."