Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Karoo

4.2 / 5  
volgens 6964 resensies
Lees regte resensies van Karoo van 6964 geverifieerde gaste.
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Karoo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calitzdorp, Karoo

Port Wine Guest House is 'n historiese gastehuis in Calitzdorp en is op die bekende Roete 62. Dié stylvolle huis dateer uit die 1830's, bied 'n uitsig oor die wingerde en is stapafstand vanaf al die kelders, kunsga...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Douglas, Karoo

Rene's Guesthouse het in 2000 tot stand gekom en bied 15 gerieflike, moderne, aparte kamers met en suite-badkamers, lugversorging, DStv en veilige parkeerplek. Ons bied ontbyt, middagetepakkies, aandete en 'n kroeg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Calitzdorp, Karoo

Hierdie bekoorlike gastehuis is geleë op 'n kleinhoewe in die Klein-Karoo aan die rant van Calitzdorp, 300 m van die hoofpad en 50 km wes van Oudtshoorn. Die gastekamers kyk uit oor 'n luisterryke tuin met 'n klom...

10% af Aanbod!
VanafR990
R891
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Karoo

Die Victorian Square Guesthouse is 'n lieflike Victoriaanse huis wat uit die laat 19de eeu dateer en in 'n bekoorlike gastehuis in die perdeskoen van Graaff-Reinet omskep is. Die gastehuis is met 'n rustige, pragtig...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sutherland, Karoo

Primrose Cottage bied B&B-verblyf in Sutherland in die Noord-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid weg van die gedruis van die stad. Verblyf by Primrose Cottage ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Prins Albert, Karoo

Acacia Cottage is die perfekte privaat selfsorgwegbreek op 'n plaas in Prince Albert en is binne stapafstand van restaurante, winkels en die teater. Kinders is welkom en dit is dus die ideale plek vir 'n gesinswegbr...

25% af Laaste Kans!
VanafR1 350
R1 013
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Oudtshoorn, Karoo

Clivia Cottage is 'n lieflike kothuis wat sentraal in 'n mooi buurt in Oudtshoorn geleë is. Hierdie selfsorgkothuis is op 'n residensiële perseel waar die eienaars bly en het sy eie, aparte ingang en parkeerplek. ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Philippolis, Karoo

Kanon Guest House bied ideale oornagverblyf langs die N1 vir reisigers sonder fiemies en rugsakreisigers wat belangstel in die historiese besienswaardighede in en om Philippolis. Ons het kamers vir enkelreisigers, ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Karoo

Karoo-Rust bied verskeie selfsorg-eenhede op die boonste en die onderste verdieping. Die ligging is puik en dit is toegerus met alles wat jy nodig het terwyl jy in Prins Albert. Daar is 3 eenhede op dei grondverdie...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert, Karoo

Blyhuisie bied 'n kamer wat deel is van die tipiese Karoo-styl huis wat 110 jaar oud is met 'n privaat ingang. Die huis is in die bekoorlike Karoo-dorpie, Prins Albert, geleë. Die pragtige kamer is geskik vir 2 men...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders ...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za