Resensies van Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.06 uit 5 gekry volgens 3909 resensies.
Calvin C. - 4th January 2017
staying in Hanover, Noord-Kaap
Baie mooi dorpie.
Rikus M. - 4th January 2017
staying in Britstown, Noord-Kaap
Kom geniet die stilte van die Karoo en besonderse gasvryheid!
Evanda V. - 4th January 2017
staying in Die Rand, Noord-Kaap
Die Rand is redelik sentraal geleë en dus is winkels en restaurante baie toeganklik.
Louise V. - 4th January 2017
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Dit is ongelooflik warm in die somer, maar die Groot Gat-toer was baie interessant. Baie vriendelike mense.
Elaine K. - 4th January 2017
staying in Kakamas, Noord-Kaap
Kamamas was waarlik 'n verrassing vir ons gewees. Ongelukkig was van die kelders toe gewees, maar steeds is daar heelwat te doen en te sien. Augrabiese watervalle is 'n moet, en die personeel van Die Mas van Kakamas Kelders het ons op die hande gedra!
Eugene L. - 4th January 2017
staying in Springbok, Noord-Kaap
Interessante plek om Namakwaland se natuur en kultuur te bewonder.
Roelf K. - 4th January 2017
staying in Carnarvon, Noord-Kaap
Carnarvon is nie eintlik 'n toeristebestemming nie, maar wel 'n oornagstop.
Eileen V. - 4th January 2017
staying in Carnarvon, Noord-Kaap
Pragtige ou dorpie!
Fanie C. - 3rd January 2017
staying in Carnarvon, Noord-Kaap
Die munisipale bestuur moet hulle werk begin doen: die dorp opknap en die SKA gebruik as lokmiddel om die dorp as toeristebestemming te vestig. As hulle nie 'n visie het om iets te doen nie gaan hierdie pragtige Karoodorp soos baie ander dorpies in ons land net verder agteruitgaan.
Marica M. - 3rd January 2017
staying in Kakamas, Noord-Kaap
Kakamas is 'n baie goeie halfpadmerk as 'n mens Weskus toe reis van Gauteng af.
Jeanine R. - 3rd January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Colesberg is nice.
Dirk N. - 3rd January 2017
staying in Springbok, Noord-Kaap
Besoek gerus Springbok.
Melissa G. - 3rd January 2017
staying in Richmond, Noord-Kaap
It's a small quaint town but very run down and the maintenance from the municipality's side is next to none. An interesting stopover as they used to breed horses here for the Durban July.
Johan M. - 3rd January 2017
staying in Augrabies, Noord-Kaap
Mooi wêreld, lodges in die area het baie lekker kos asook gasvryheid.
Mpho S. - 3rd January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Pragtige dorp.
Michell B. - 3rd January 2017
staying in Britstown, Noord-Kaap
Daar is letterlik net die Transkaroo Country Lodge.
Rina E. - 3rd January 2017
staying in Richmond, Noord-Kaap
Richmond is 'n pragtige dorpie met baie interessante winkeltjies.
Michael D. - 3rd January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
It is a stop over town so I did not spend any time there.
Nicole M. - 3rd January 2017
staying in Hanover, Noord-Kaap
Mooi Karoodorpie met 'n pragtige kerk!
Albert V. - 3rd January 2017
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Wonderlike ondervinding om sterre te kyk!
Lizelle V. - 3rd January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Oulike plekkie vir vinnige oorslaap. Dink nie noodwendig vir meer as 'n dag nie. Beardaux-restaurant het lekker kos en vriendelike diens en 'n speelplek vir kinders is altyd 'n bonus. Diens by die Engen-vulstasie is altyd tops.
Brendon B. - 3rd January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Klein, vriendelike, warm dorp met nie veel om te doen behalwe eet en drink en rustig wees nie.
Nico J. - 3rd January 2017
staying in Carnarvon, Noord-Kaap
Die munisipaliteit sal regtig werk daarvan moet maak om die waterprobleem op te los. Die museum is die moeite werd, maar dit is verval sigbaar in die dorp.
Nico J. - 3rd January 2017
staying in Springbok, Noord-Kaap
Pragtige plek wat baie besig kan raak, maar die mense is uiters vriendelik en hulpvaardig.
Nico J. - 3rd January 2017
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Vir my is Keimoes 'n rustige bestemming en die middelpunt van verskeie besoeke in alle rigtings.
Melisa S. - 3rd January 2017
staying in Britstown, Noord-Kaap
Oulike dorpie!
Madelein K. - 3rd January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Ons oorslaapplek al vir 20 jaar. Ons lief die Karoo.
Fanie H. - 2nd January 2017
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Pragtige plekkie. 'n Mens voel tuis.
Marlene D. - 2nd January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Bekoorlike ouwêreldse dorpie. Mis nooit die geleentheid om in die dorp te gaan rondloop nie om die stilte en rustigheid oor my te laat spoel
Brigitte L. - 2nd January 2017
staying in Hanover, Noord-Kaap
It might look like there is not much going on in this little town in the Karoo, but it is steeped in some very interesting history and has a lot to offer! We will be back to Brandwag especially to explore more of the Karoo bush, historical landmarks and rock paintings, and to eat some more lamb!
Robbie C. - 2nd January 2017
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Ons het voorheen met oorsese vriende by Langberg gebly en die toeristebestemmings binne die stad soos die Groot Gat en die Boereoorlog-slagvelde soos Bellmont, Modderrivier, Magersfontein, Paardeberg, ensovoorts besoek.
Koos V. - 2nd January 2017
staying in Kakamas, Noord-Kaap
More to see and do than what you initially would think.
Martie S. - 2nd January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Baie mooi plek vir toeriste om te besigtig.
Anthea L. - 1st January 2017
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Sentraal geleë tydens lang reis.
Melanie S. - 31st December 2016
staying in Hopetown, Noord-Kaap
Hopetown sal ons beslis weer sien!
Hansie P. - 30th December 2016
staying in Kuruman, Noord-Kaap
Pragtig.
Zindi S. - 30th December 2016
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Perfek vir oorslaap op pad iewers heen. Vriendelike mense en die OK is oop tot tienuur die aand oor die feesseisoen. Great vir as jy laat daar aankom en iets kort.
Bertie D. - 29th December 2016
staying in Augrabies, Noord-Kaap
'n Baie interessante plek om te besoek.
Jaco E. - 29th December 2016
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Vriendelike mense. Uitstekende dorpie.
Jaco E. - 29th December 2016
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Baie aangename omgewing. Sal beslis weer Keimoes besoek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za