Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4203 resensies.
Illovo Beach, Ontsnap Uit Durban
33 La Mer"A beautiful long beach to enjoy an early morning or late afternoon walk."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
The Bridge 19 Self-catering"Pragtige tropiese dorpie omring deur ongerepte natuurskoon en wilde diere."
Meer-en-See, Ontsnap Uit Durban
Huis Beulah"Netjiese area, maar die strand en geriewe laat veel te wense oor."
Zinkwazi Beach, Ontsnap Uit Durban
Black Rock Beach Cottage"Daar moet dalk genoem word dat die klein kafee nie veel het nie en dat enige inkopies of petrol omtrent 30 km weg is"
Zimbali Estate, Ontsnap Uit Durban
1 Milkwood Drive"Zimbali het soveel om te bied, hulle sekuriteit is uitstekend, daar is soveel swembaddens en aktiwiteite om van te kies, alles is skoon en netjies en in 'n goeie toestand. Besoek hulle gerus, daar is iets vir almal."
Illovo Beach, Ontsnap Uit Durban
Seaspray Cabins"Baie naby Amanzimtoti, ons gunsteling vakansieplek."
Margate North Beach, Ontsnap Uit Durban
Anguna Holiday Flats"Dis 'n heerlike strand. Die omgewing is skoon en netjies. Daar is skoon geriewe asook 'n kiosk wat iets van alles bevat. "
"Die dorp is nice, maar die strand nie die kleiner strande is minder mense en beweeg ruimte."
Willard's Beach, Ontsnap Uit Durban
Perissa 64"Helling direk na die see toe is baie steil maar 'n baie mooi strand."
Umtentweni, Ontsnap Uit Durban
Ambleside"Baie lekker strande, skoon en nie 'n vertrapping van mense nie."
"Restaurante out dated en water was 'n probleem. Moes terugry Homestead toe om 'n toilet te gebruik."
Zimbali Estate, Ontsnap Uit Durban
13 Yellow Wood"Great place for families. Facilities cater to all ages. The heated pool at Valley of the Pools is gold."
Umtentweni, Ontsnap Uit Durban
Laudin's View"Umtentweni is 'n pragtige omgewing binne ry afstand van strande ens. Ongelukkig is die paaie in 'n baie swak toestand."
Richardsbaai, Ontsnap Uit Durban
Daai Plek Holiday Home"As nie-lede was ons met ope arms ontvang by Richardsbaai Skibootklub. Almal was vriendelik en was behulpsaam met prosedures, raad en daad om ons bootervaring baie aangenaam te maak."
St Michael's-on-Sea, Ontsnap Uit Durban
La Carona 3"Baie lekker swemstrand met sagte sand. Sal enige tyd weer daar vakansie hou."