Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Marulani Bush Lodge"'n Moet vir almal in Gauteng om soontoe te gaan. Onthou ekstra geld vir ingang by Dinokeng-hek as julle gaan rondry en diere kyk. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Lekker en ontspannend om deur al die winkels te stap, groot verskeidenheid eetplekke om van te kies."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins"Ons het dit baie geniet. Net baie min diere gesien, maar daar was 'n erge hittegolf wat dalk die diere kon laat wegkruip. "
Flamwood, Ontsnap Uit Johannesburg
The Royal Guest House"Dit is 'n rustige woonbuurt met baie goeie ligging. "
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Rustenburg is baie geleë vir enige toer en of naweekwegbreek. Baie aktiwiteite om te doen."
Menlo Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Menlo View Guest Rooms"Menlopark is a safe area, and located near Menlyn Mall."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Proximity to Johannesburg is a plus, together with availability of pleasant restaurants at the lodges in the vicinity. No malaria!"
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngiri Safaris"Het geen van die Groot 5 gesien nie, maar baie ander diere. Bosveld is altyd mooi."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Klein Parys ( Bree str)"Altyd 'n groot heerlikheid om rond te loop in Parys. Geniet die restaurante en winkels."
Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg
The Kingdom Resort"As ek nader gebly het, was ek meer daar. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverbush Lodge"Dorpie raak vervalle en restaurante se diens is swak en kos is baie duur. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Everything is so peaceful and they have the cutest little shops with the most gorgeous scenery. "
Villieria, Ontsnap Uit Johannesburg
Ibis Thatch Cottage"Ons het nie regtig in Villieria gaan rondry nie en was vir besigheid in ander dele van die stad besig, maar dit is regtig 'n rustige deel. Dit wat ons ervaar het, is baie goed."
Groenkloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Spacube Luxury Suites and Spa"Naby hospitaal en dit is al wat ons nodig gehad het."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Aqua View Riverside Guesthouse"Die winkeltjies is 'n moet sien en die hele plek is net iets om te beleef. Sal dit 'n bestemming hou vir wanner mens sielsrus nodig het en net 'n wegbreek kort!"
Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"Perfek vir bywoning van Aardklop Kunstefees!"
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Baie lekker om Afrikaans te kan praat oral waar jy gaan. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dinokeng is 'n lieflike plek! Die wild word mooi na gekyk en die mense daar is iets besonders."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Otters' Haunt"Dalk nie Parys oorsee nie, maar vir ons Vrystaters het dit gevoel of ons was. Wonderlikste plek."
Montana Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Montana Cape House"Lovely environment. I Love it because it is a quiet place and I love quiet places like Montana Park."
Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg
The Kingdom Resort"Pilanesberg Nasionale Park word dikwels onderskat in vergelyking met soortgelyke parke, maar dit bied wonderlike verrassings en ons het vyf van die Groot Ses diere daar gesien in twee onderskeie wildritte (leeus, olifante, seekoeie, cheetah, renosters (swart en wit)). Ons het al die park aanbeveel vir mense wat ons oorsee ontmoet en sal dit weer doen."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Mistique Waters"A quaint little town with so much variety of shops and places to eat. Very vibrant. Close enough to just break away. The Hartelus Market, which is the first Saturday of every month is definitely worth a visit."
Vaal Marina, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Cove Sensation"More people need to know about this place. It is beautiful."