Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.

Broederstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Benlize Lodge

"Hartbeespoortdam en omgewing bied baie."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Did not see any of the Big 5."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Elwanu

"Baie lekker omgewing. Die pryse is ongelukkig ook net op toeriste gefokus."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

117 on Oak

"Ons sal weer vir Cullinan besoek."

Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Jakkalsdraai Guest House

"Vir ons is rustigheid baie belangrik, en by Jakkalsdraai was ons nie teleurgestel nie."

Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg

Vaaldam @ Sgt Pepper's

"Oranjeville se mense het my verbaas. Hul was vriendelik en gee 'n besonderse kleur aan 'n vakansie. Die dorp het pragtige nostalgiese winkeltjies waarin 'n mens kan verdwaal. Ons sal weer hierdie dorp besoek."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Sugarbush Hill Country Cottages

"Ons het lekker by familie gekuier in Rustenburg en die res van die tyd meer in die omgewing van Sugarbush Hill Cottages spandeer, want daar is heelwat om te doen in die nabye omgewing. Maar dit was naby genoeg aan Rustenburg vir watter rede ook al en tog ver genoeg om nie in die dorp te wees nie. "

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

A Mountain View Country Estate

"Goeie eetplekke en waarde vir geld."

Brits, Ontsnap Uit Johannesburg

Grasdak Guesthouse

"Woongebied skoon en netjies, mooi tuine, winkelsentrum (Brits Mall) naby en al die nodige winkels is daar. "

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Roamers Rest

"In Parys is heelwat eetplekke en oudhede te koop. Daar is genoeg kettingwinkels en plekke om te besoek as jy navraag doen. Ons vind die mense vriendelik."

Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg

Riverstay

"Baie vriendelike dorp en behulpsaam."

Menlo Park, Ontsnap Uit Johannesburg

Menlo View Guest Rooms

"For shopping and shows, Menlopark is a travel destination. Not sure about anything else."

Moreletapark, Ontsnap Uit Johannesburg

Arum Lily Guest Cottages

"Papierstad net langs Moreletta Congregation vat die hele mooi en veiligheidsfaktor weg van Moraletapark."

Theresa Park, Ontsnap Uit Johannesburg

8 Soenie Avenue Self-Catering

"Aangename, rustige omgewing binne maklike bereik van Wonderpark Sentrum. Sal beslis weer daar tuisgaan."

Pilanesberg Nasionale Park, Ontsnap Uit Johannesburg

The Kingdom Resort

"Sal definitief weer gaan besoek en vir ons kinders ook gaan wys."

Lynnwood, Ontsnap Uit Johannesburg

AAA Accommodation

"Goeie omgewing, ons was naby Lynnwood en Menlopark se skool waar ons Vrydag wou wees. "

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Marulani Bush Lodge

"We were disappointed not to see any of the Big Five, but I guess that is how it goes in a game reserve. Other than that, the staff at the gates are friendly and welcoming and we did enjoy our stay."

Blad
Blad 107 - Wys 3181 tot 3210

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang