Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16603 resensies.
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Andra's Self-catering Accommodation"As oud Bredasdorper was dit fantasies om weer na 30 jaar deur die dorp te stap en die strande te besoek."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Die Saterdagoggend-mark is uitstekend! Baie vriendelike mense en heerlike kos. "
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Elandsbaai Trust"Ideal holiday destination for family or friends. Beaches are clean & cleaned often. "
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"Wanneer jy net in St Helenabaai inkom dan is jy 'n bietjie disappointed oor hoe dit lyk maar soos jy verder in beweeg na Brittania se kant raak dit al hoe mooier en mooier en nogmaals mooier. Restaurante is maar yl gesaai-moes Paternoster toe vir 'n lekker ete by Leeto. Vir baie rus en baie vrede is St Helena en omgewing een van die beste plekke om te besoek."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Dankbaar"Struisbaai het baie mooi strande en die hawe is pragtig. Ongelukkig is dit baie winderig."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sunset Villas"Baie rustige dorpie, weg van die gejaag van die stad."
"If you not into wine farms and possibly hiking, there is not much to do. The scenery is great. Fairly central if you want to tour surrounding areas. Wish the Bainskloof Pass was open as that would make for a great trip to or from Tulbagh."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lazy Ways Cottage"Bettys Bay is the perfect travel destination for couples who just want to unwind from the rush of the normal week to week hustle."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"Wat 'n interesante plekkie. Sal hom regtig weer besoek!"
"Greyton is 'n pragtige plekkie en ons sal graag weer eendag 'n bietjie tyd daar wou spandeer."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Ukholo Lodge"Meestal plantasies, maar daar is 'n dam naby wat na 'n goeie bestemming blyk."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond Panorama Holidays"Pragtige wandelpaaie en mooi natuurskoon."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Middeldam Farm House"Lieflike koffie/ontbyt by Bredasdorp Square en lekker, vars, plaaslike produkte om die hoek by Varsmark."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
214 Golden Mile"Far enough from the city, yet close enough if you need it!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Shelley Point on Sea"Everything you want from a West Coast experience!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sjoe"Struisbaai self bied nie so baie behalwe vir baie lekker swemstrand nie en is 'n veilige, klein vakansiedorp met atmosfeer en al die winkeltjies wat jy tipies verwag. Die ligging is egter ideaal om die res van die suidpunt van Afrika te ontdek."
"People in the Onrus area are very friendly and welcoming. We enjoyed the area immensely."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Amazing Seaview"Dis lekker daar, maar soos alle Weskus-plekke raak Yzerfontein ook maar te groot. Dis al 'n dorp en nie meer 'n Weskus-plekkie nie. Dis deel van die lewe, maar dis al klein bietjie onlekker wat ek kan noem. Dis nie negatief nie, net klein bietjie onlekker."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandhaus"Sal vir seker weer Paternoster toe kom en 'n bietjie meer tyd daar wil hê."