Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

ah! Guest House

"'n Pragtige plek, vol kuns en die vissermannre is nog steeds daar bedrywig."

Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad

The Lodge at Atlantic Beach

"Melkbosstrand is een van die strande waar dit nog bietjie rustiger is, 'n mens het dit nodig as jy wil ontspan!"

Witsand, Ontsnap Uit Kaapstad

Whale Watchers Inn

"Pragtige oord op Breëriviermonding geleë. Ideal vir boot-, hang-gliding en visvangvakansie."

Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad

Ocean Song Self Catering

"We found it difficult in the beginning to drive around, till we eventually worked the streets out running in circles. Near Hermanus and Onrus."

Tulbagh, Ontsnap Uit Kaapstad

De Oude Herberg

"Pragtige ou geskiedkundige geboue en die oudste kerk in Suid-Afrika."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

Randrivier Guesthouse

"Baie sentraal geleë om baie ander plekke te besoek."

Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad

The Atrium

"Winderig, maar pragtig!"

Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad

Klein Waterval Riverside Lodge

"Ons eerste besoek en wat 'n ervaring. Sal enige tyd teruggaan. "

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

A Pebbles Pond Guest House

"A lovely, peaceful seaside town with a charming personality, white sandy beaches and cool blue sea. "

Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Oom Piet Accommodation

"Ek is mal oor see en visvang. Lekker rustige dorpie maar daar is genoeg van alles sonder om ver te ry. Die mense is ook baie vriendelik."

Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Arendzicht

"Lambertsbaai is 'n absolute awesome plekkie, die strand, hawe, eetplekkies, winkels ens. was baie aangenaam. Die mense is baie vriendelik. Lambertsbaai en omgewing is 'n pragtige plek en ons sal definitief weer gaan vakansie hou op die vriendelike dorpie."

Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Botterkloof Resort

"Stilbaai is 'n lieflike dorpie en die strand was een van die beste tot dusver. Ons het die strand en klein eetplekkies vreeslik geniet en het ten alle tye veilig gevoel. Ons sal beslis weer daar gaan vakansie hou!"

Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad

Sandy's Place

"Fantastiese dorp met baie gasvryheid. Fantastiese belewenisse daar gehad. Baie dankie!"

Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Seagulls Nest

"Baie lekker vakansieplek. Sal beslis weer kom."

Courtrai, Ontsnap Uit Kaapstad

Alba House Guest House

"Goed geleë naby wynroetes en Taalmonument "

Malgas, Ontsnap Uit Kaapstad

Malagas Hotel

"Geweldig baie potensiaal!"

Tulbagh, Ontsnap Uit Kaapstad

HomeAway

"Rustige en pragtige dorpie."

Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad

The Grail Centre

"Regtig 'n nice plek om vakansie hou. Baie vriendelike mense en lieflike "laid-back" atmosfeer. "

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

De Hoop Cottages

"Dis 'n baie mooi plek, hou van die groenigheid."

Blouwaterbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Eagles Rest

"Beautiful place to go for a vacation."

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

Flat On Old Main Road

"Hermanus is een van ons land se spesiale skatte."

Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Seagulls Haven

"Dis 'n rustige vakansiedorp met 'n lekker swemstrand!"

Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad

Mountain View Manor

"Sandbaai is quiet, but there is plenty to do in the surrounding areas."

Blad
Blad 898 - Wys 26911 tot 26940
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem