- Ben Kamma(4)
- Cannon Hill(1)
- Cannonville(26)
- Chelsea Bewarea(15)
- Crockarts Hope AH(1)
- Fernglen(2)
- Framesby(2)
- Glenhurd(4)
- Glenroy Park(3)
- Gqeberha (Port Elizabeth) SSB(5)
- Humewood(12)
- Lorraine(5)
- Mill Park(20)
- Mount Croix(11)
- Newtonpark(13)
- Parsonsheuwel(8)
- Penford(2)
- Perridgevale(4)
- Richmond Hill(4)
- Seaview(23)
- Somerstrand(134)
- St Georges Park(2)
- Sunridge Park(8)
- Theescombe(7)
- Walmer(48)
- Walmer Downs(1)
- Woodlands(1)
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 1368 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gqeberha (Port Elizabeth).
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie
510 lekke plekke om te bly
Welbedacht Estate Self-catering Accommodation
Welbedacht Estate bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth). Die landgoed i...
Pamperlang Slaapplekkie bied privaat, selfsorgverblyf wat deel van die eienaar se woning in die pragtige area van d...
Dolphins Stay is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth). Die kompleks is naby aa...
Dolphins Nook Stay is 'n selfsorgwoonstel sowat 200 m vanaf die strand in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). D...
La Roche Stay is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, wat op die grondverdieping van die eienaar se hoof...
Cascades 103 is in Somerstrand, 'n kusvoorstad in Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie opgeknapte woonstel is ideaal ...
Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Gqeberha (Port Eli...
Sea Studio is 'n ruim seefront-woonstel op die boonste verdieping, met 'n skouspelagtige uitsig oor die see en die ...
The Lookout bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth). Dié vaka...
Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente vakansie-gevoel... Lees meer