Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Gqeberha (Port Elizabeth)

4.4 / 5  
volgens 928 resensies
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 928 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gqeberha (Port Elizabeth).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth)

Die eiendom is oorkant die Swartkopsrivier, so dis ideaal vir bootliefhebbers, vissermanne, kanovaarders, en seilplankvaarders. Staan verstom voor die pragtige uitsig oor die rivier en die sonsondergang! Die hoofhu...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Amanzi, Gqeberha (Port Elizabeth)

The Hexagon Guesthouse & Wildlife Conservation is op 'n wildbewarea in die pragtige Amanzi-vallei, selgs 25 km van Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie gastehuis bied verblyf in kamers vir 2, 4 en 6 gaste. Al die een...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth)

Bunkers View on First Avenue in Mill Park het 'n lieflike kamer met slaapplek vir 2 gaste en 'n woonstelletjie met slaapplek vir 4 gaste. Albei eenhede bied 'n uitsig oor die Gqeberha (Port Elizabeth) Gholfklub. D...

40% af Aanbod!
VanafR2 870
R1 722
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

The Beach Hotel is op die strand in Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied 'n rustige wegbreek naby Humewood, Kings-strand en die Boardwalk Casino and Entertainment-kompleks. Die hotel het lieflike en su...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Coega Lodge is in Blouwaterbaai in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. 'n Pendeldiens na en van die lughawe, asook na en vanaf enige ander bestemming is beskikbaar. Dié gastehuis bied verblyf in 7 Dubbelkamers, 2 Ge...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Despatch, Gqeberha (Port Elizabeth)

Sixty B bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel in die stil woonbuurt Campher Park in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstel is op 'n woonerf geleë waar die eienaars oo...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth)

Sunridge Self-catering Accommodation is in die stil buurt, Sunridge Park, in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Daar is slaapplek vir 3 gaste in hierdie losstaande eenheid wat skuil in die skadu van 'n geelhoutboom. ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Fifth Avenue Beach House is 'n lieflike gastehuis met pragtige tuine, 2 swembaddens, veilige parkeerplek op die perseel, 24 uur-sekuriteit en 'n ontvangsarea. Die gastehuis is in Somerstrand in Gqeberha (Port Elizab...

50% af Aanbod!
VanafR3 560
R1 780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Hacklewood Hill Country House is in Gqeberha (Port Elizabeth) en spog met 'n tikkie geskiedenis en luuksheid in 'n statige herehuis wat al van 1898 af staan. Die indrukwekkende perseel is omhein met boomtoppe wat ve...

10% af Aanbod!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth) SSB, Gqeberha (Port Elizabeth)

10onCAPE bied selfsorgverblyf met 'n opsionele B&B-opsie in Kaapweg in Gqeberha (Port Elizabeth). Die verblyf is in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en talle besienswaardighede soos die Nelson Mandel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]