Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9467 resensies.

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Dis moet beslis meer as 'n toerisme bestemming bemark word."

Oudtshoorn, Tuinroete

Ravenscliff Manor

"Oudtshoorn is 'n goeie keuse vir die aanbied van die KKNK!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Argyll B&B

"Die dorp het agteruit gegaan."

Stilbaai, Tuinroete

Stroois

"Relaxed, friendly and unpretentious. Beautiful coastline."

Oudtshoorn, Tuinroete

Pretplaas Akkommodasie

"Lovely town. The KKNK festival is an annual must."

Oudtshoorn, Tuinroete

88 Baron Van Reede Gastehuis

"Baie om te sien en te doen."

Uniondale, Tuinroete

Belle-Vue Farm Accommodation

"Eetplekke maak te vroeg toe, baie still en rustige dorp."

Oudtshoorn, Tuinroete

Ravenscliff Villa

"Oudtshoorn is pragtig! Die omliggende areas is absoluut beeldskoon."

Oudtshoorn, Tuinroete

Little Canaan Retreat

"Een pragtige dorp vol kultuur. "

Mosselbaai, Tuinroete

Beach @ 100 meter

"Het vir baie jare as kind in Santos en Bakke saam familie gekamp. Mosselbaai was en is nog altyd 'n lekker vakansieplek. Wonderlike en vriendelike mense."

Mosselbaai, Tuinroete

La Palma C12

"Heerlike weer, atmosfeer en vakansiegees."

George, Tuinroete

Apple Cottages

"Pragtig naby die woud. Die mooiste strande is net 20 minute weg."

Mosselbaai, Tuinroete

37 La Palma Villas

"Altyd 'n lekker vakansiebestemming!"

Mosselbaai, Tuinroete

Bob Bouwer Seaview Apartment

"Heerlike aktiwiteite vir ons as gesin. Dit was heerlik."

Tuinroete

Hartenbos Landgoed 38

"Dis ons gunstelingwegbreekbestemming en ons sal beslis weer soontoe gaan!"

Heidelberg, Tuinroete

Lemon Tree Cottage

"Try it - you will be glad you did."

Knysna, Tuinroete

Paradise Found

"Pragtige omgewing met baie om te doen."

Mosselbaai, Tuinroete

Hartenbos Heuwels Holiday Accommodation

"Hartenbos en Mosselbaai word elke jaar meer en meer bekend vir vakansie en aftree en dis regtig een van die beste plekke om vakansie by te hou. Veilig vir almal ."

Oudtshoorn, Tuinroete

Karoo Bederf

"Ons het spesifiek vir die KKNK gaan kuier in Oudtshoorn. Daar is wel 'n paar plekke wat besienswaardig is, maar behoort nie meer as 2 dae te neem om meeste daarvan te sien nie. Ek sal wel Oudtshoorn aanbeveel vir wegbreeknaweke wanneer mens se siel net moet rus. Die mense is baie vriendelik en verwelkomend. Rou Karoo restaurant en Ostrich emporium het ons baie geniet. Sien uit na volgende jaar se fees."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Masescha Country Estate

"Beautiful with lots to do with family."

Mosselbaai, Tuinroete

Unit 70 Vista Bonita

"Lieflike dorp wat jou verblyf daar die moeite werd maak. Sal dit vir enigeen aanbeveel!"

Tuinroete

De Langer Bly

"Baie mooi en lekker as die weer saamspeel."

Blad
Blad 104 - Wys 3091 tot 3120
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang