Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 33322 resensies.
Mart-mari R. - 1st July 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Dis 'n besonderse dorp wat beskerm en bewaar moet word.
Sanette D. - 30th June 2019
staying in Kuilsrivier, Wes-Kaap
Dit is 'n lekker rustige omgewing en slegs 'n paar minute van die lughawe en Waterfront. Sal beslis weer daar bly.
Colleen T. - 30th June 2019
staying in George, Wes-Kaap
My gunsteling-wegbreekplek.
Lianie E. - 30th June 2019
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Pragtige dorpie. Laat mens baie dink aan Clarens. Net nie so baie winkeltjies nie.
Zhanele S. - 30th June 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Absolutely stunning!
Morne B. - 30th June 2019
staying in Flamingovlei, Wes-Kaap
Great place close to beach and shops. Quiet area.
Leon B. - 30th June 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Baie goeie area om plattelandse wynplase en klein dorpies te besoek. Net jammer die Klipdrift Distillery bied nie besigtigingstoere aan vir toeriste nie, sou dit graag wou sien.
Miranda D. - 30th June 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Mense is vreeslik vriendelik.
Stella V. - 30th June 2019
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Heroldsbaai was verrassend mooi!
Adriaan O. - 30th June 2019
staying in Rexford, Wes-Kaap
Asemrowend, stil en rustig. Wat `n prag omgewing.
Rocco D. - 30th June 2019
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Skoon, word goed bestuur.
Marilyn H. - 30th June 2019
staying in Piketberg, Wes-Kaap
Goeie ligging. Gaste kan natuurskoon buite dorp ook geniet as deel van dorp se bekoring!
Anita V. - 30th June 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Baie veilig.
Lawraine P. - 30th June 2019
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Great and peaceful surroundings. Schools and more shopping outlets needed.
Elenor R. - 30th June 2019
staying in Kuilsrivier, Wes-Kaap
Veilig.
Leon B. - 30th June 2019
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Very nice place. Friendly people.
Jan D. - 30th June 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Fantasties.
Greg W. - 30th June 2019
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
In winter the shops close very early.
Cobus P. - 30th June 2019
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Dit was puik!
Graham S. - 29th June 2019
staying in Montagu, Wes-Kaap
A great destination for a short stay with numerous outdoor activities available.
Lionel V. - 29th June 2019
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
The Flood Museum is a must see.
Randell B. - 29th June 2019
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Baie mooi. Sal regtig weer kom.
Suanne B. - 29th June 2019
staying in Knysna, Wes-Kaap
Knysna stel nooit teleur nie.
Theresa D. - 29th June 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
'n Besoek aan Yzerbru en die bakkery langsaan is 'n moet!
Mark A. - 29th June 2019
staying in Britannica Heights, Wes-Kaap
Make sure to pay the De Palm Restaurant a visit.
Patricia J. - 29th June 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Baie behulpsaam en vriendelik. Was regtig baie lekker.
Gustav W. - 29th June 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorpie, volgende keer bly ek beslis langer om die dorp en omgewing behoorlik te kan verken.
Sonja N. - 29th June 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Swellendam is fantastiese destinasie om te ontspan en terug te reis in tyd.
Joanne J. - 29th June 2019
staying in Silversands, Wes-Kaap
Proximity to the beach is great and the quick drive from the Cape is ideal. Giving it 4 out of 5 and not full stars because there aren't any good restaurants in the area which makes getting food tricky. We tried a few and they failed to impress and getting any good coffee is very hard which is odd for the coffee generation we're in and very frustrating. But overall, it's a great place to unwind on the beach especially if travelling with pets for a quick breakaway.
Jeanette G. - 29th June 2019
staying in Arniston, Wes-Kaap
Rustige en pragtige dorp om te besoek. Net geen vars voorraad wat ons kon vind nie, koop eerder kos in Bredasdorp.
Jenny W. - 29th June 2019
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Wonderlike deli's en lekker koffie winkels en tuisnywerhede. Heerlik, heerlik, heerlik!
El-marie K. - 29th June 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Baie potensiaal.
Debbie T. - 29th June 2019
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Durbanville is good for travellers needing to business or medical reasons.
Marcus P. - 28th June 2019
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Pragtige, veilige omgewing.
Lida V. - 28th June 2019
staying in Stanford, Wes-Kaap
Stanford is 'n baie rustige en netjiese dorpie.
Lida V. - 28th June 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Dis 'n naweekdorpie. Ons was op 'n Dinsdag daar. Baie restaurante en sommige winkeltjies gesluit. Nogtans 'n heerlike, rustige dorpie.
Tanya F. - 28th June 2019
staying in Sentraal Mosselbaai, Wes-Kaap
Dis nie die greatste area om in rond te stap nie en jy ontmoet 'n paar vreemde karakters wat jou vir geld vra.
Graham B. - 28th June 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Small town, but lots of wine farms and places to visit. Beautiful clear skies at night.
Petrus K. - 28th June 2019
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Kyk na die mooi kerk.
Jacobus Petrus H. - 28th June 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing, o.a. die San-museum (!khwa ttu) museum, wat baie goed is. Verder ook die fossielpark, Velddrift/ Laaiplek/ Port Owen is bekend vir sy visbedryf. Daar is ook 'n museum.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za