Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18527 resensies.
Leon B. - 14th December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Netjiese plek met oor die algemeen vriendelike gemeenskap.
Andre V. - 14th December 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is een van my gunsteling naweekwegkomplekke.
Hazel V. - 14th December 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Kan dit absoluut aanbeveel.
Eugene B. - 14th December 2017
staying in Ladismith, Wes-Kaap
Ons geniet die dorp vreeslik baie, Vyver's Rus is die kersie op die koek!
Magrieta L. - 14th December 2017
staying in Bellville, Wes-Kaap
Baie pragtige dorp. Natuurskoon.
Estelle H. - 14th December 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Ons was daar vir 'n troue by Het Vlok Kasteel. Die omgewing is baie mooi en mense baie vriendelik.
Dieter B. - 14th December 2017
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Baie aangename plek met baie toeriste aantreklikhede. Pragtige omgewing. Ongelukkig baie duur eetplekke vir die gewone toeris met min inkopie winkels vir basiese benodighede.
Yvette P. - 14th December 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige vibrant dorpie. Ek sou egter net wou sien dat daar meer tradisionele kosse beskikbaar is. Ons het lekker gekuier.
Clifford B. - 14th December 2017
staying in George, Wes-Kaap
George for me I just love the Garden Route. Beautiful place to spend your holiday. A lot of of beaches, and tourist attractions. I enjoyed my visit to this beautiful City of George.
Dr. Cornelis B. - 13th December 2017
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Mooi strand veral vir kite surfers. Jammer van al die nuwe ontwikkelinge, word baie vol gebou.
Friedel W. - 13th December 2017
staying in De Rust, Wes-Kaap
Oulike plekkie!!
Christa M. - 13th December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die museumkompleks is 'n besoek werd. Die Karoo Nasionale Park was wonderlik.
Nelia V. - 13th December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Oorslaap vir Gauteng na Kaapstad.
Lyda K. - 13th December 2017
staying in Table View, Wes-Kaap
Ons love dit, gaan bly gereeld in Blouberg.
Yvette V. - 13th December 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Ons wil elke jaar Robertson besoek. Bitter mooi, bekostigbaar en baie spesiaal!
Naku M. - 13th December 2017
staying in Bellville, Wes-Kaap
You need to chose well which side of Bellville, ours was excellent!
Leanca M. - 13th December 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Beste keuse vir 'n vakansie in die hele Kaap!
Dolf V. - 13th December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die onderstraat is baie vuil en onnet papiere lê orals.
Lian S. - 13th December 2017
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Baie veilig, en middelpunt tussen al die besienswaardighede.
Elmarie A. - 13th December 2017
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Sal graag weer Sandbaai besoek.
Michelle D. - 13th December 2017
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
It is a beautiful place and easy to travel around with.
Belinda D. - 12th December 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
My home away from home.
Karen S. - 12th December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Nie 'n toeriste bestemming nie, maar goeie oorslaap vir die lang pad tussen die Kaap en Vrystaat. Sterkte met die water.
Runette T. - 12th December 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Children enjoyed the Cango Caves. There are also camel rides, water slides and Cango Zipline within easy drive en route to the caves that excited our children. Beautiful scenery and hiking routes!
Nazeem L. - 12th December 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Baie mooi en rustige plek.
Drienie O. - 12th December 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige omgewing tussen berge. Die trekkerrit en potjiekos op Proteaplaas is 'n heerlike uitstappie, en met natuurlike warmbronne en grotte is daar definitief heelwat lekker dinge om te doen!
Ilsje D. - 12th December 2017
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Heelwat meer om te ontdek en te doen as waarvan ek bewus was.
Hildegard D. - 12th December 2017
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Baie plekke om te besoek en te sien. Die rooi bus en Uber is betyds en betroubaar.
Gerda S. - 12th December 2017
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
Geen mooier plek as die weer jou goedgesind is nie!
Vanessa V. - 12th December 2017
staying in Table View, Wes-Kaap
Erge wind!
Mosa M. - 12th December 2017
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Very friendly people.
Andrew L. - 12th December 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Was ons eerste besoek aan die plek. Sal beslis weer terugkeer.
Erica B. - 12th December 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Wonderful town.
Ziska M. - 12th December 2017
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Perfect location, beautiful scenery.
Cheryl A. - 12th December 2017
staying in Bellville, Wes-Kaap
Always enjoy my time.
(mj) Marthinus V. - 12th December 2017
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Het veilig gevoel en ons verblyf baie geniet.
Elmarie J. - 12th December 2017
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Dis lekker naby alles.
Karen S. - 12th December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Oulike geskiedkundige dorpie.
Jan H. - 12th December 2017
staying in De Waterkant, Wes-Kaap
Raserig.
Hansie A. - 12th December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Bly maar 'n pragtige dorp.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za