Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37532 resensies.
Igna J. - 10th June 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Die plek is pragtig en sal weer daar gaan kuier. Pragtig teen die mooi berge van die Wes-Kaap.
Petrus C. - 10th June 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Aangename omgewing.
Pieter J. - 10th June 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Pragtig!
Doreen A. - 10th June 2019
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige historiese dorp tussen die berge.
Shodika S. - 10th June 2019
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Baie vriendelike omgewing om in te bly.
Jaques D. - 10th June 2019
staying in Witsand, Wes-Kaap
Vir 'n wegbreek van die stad se gewoel is Witsand beslis die plek om te gaan herlaai.
Melissa R. - 10th June 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Verskriklik lekker.
Juanita J. - 10th June 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Beste plek ooit, geen geweld sover en beslis 'n toegeruste vriendelike plek.
Jeanne B. - 10th June 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Greyton is 'n prentjiemooi dorp, groen, omring met pragtige berge en baie pet-friendly!
Chrisna N. - 10th June 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Nog altyd ons gunsteling Weskus kuierplek.
Hana O. - 10th June 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Ek sal enige tyd terug kom vir die wyn in die area, as ook die kos by Bourbon Street.
Chrisna K. - 10th June 2019
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Sien sterre.
Johan D. - 10th June 2019
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
Baie lekker plek!
Sasha U. - 10th June 2019
staying in Montagu, Wes-Kaap
Montagu is 'n baie spesiale plek!
Ad C. - 10th June 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Wacky Wine Weekend and lovely experience.
Petri K. - 10th June 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn is 'n absolute juweel van 'n dorp. Die ou geboue wat so mooi onderhou word, die strate wat silwerskoon is, en die stadige pas waarteen alles gebeur het ons dadelik in 'n vakansie-stemming gesit. Ons het op die stoepie van 'n restaurant gesit en ure lank net gekyk hoe mense verby stap. Die natuurskoon het sy eie mooi, en al wil jy nie die toeriste-aantreklikhede doen nie, is daar nog steeds soveel om te sien.
Pieter S. - 10th June 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Baie mooi area en oop strande.
Patricia J. - 10th June 2019
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Baie lieflike stil area.
Pieter S. - 10th June 2019
staying in Noree Valley, Wes-Kaap
Baie om te sien en te doen, die gemeenskap verwelkom besoekers graag.
Jethro C. - 10th June 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Totally amazing.
Anette M. - 10th June 2019
staying in Vleesbaai, Wes-Kaap
Dis klein, maar nice. Hulle winkeltjie het als wat mens soek.
Andy V. - 10th June 2019
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
Great area to work from.
Eloise B. - 10th June 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein het ons verbaas. Dit is ongelooflik mooi daar!
Xander D. - 10th June 2019
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Netjiese wandelpaadjies langs die see en goeie publieke geriewe.
Marianne S. - 10th June 2019
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Puik.
Nicole W. - 10th June 2019
staying in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap
See stars.
Cathy N. - 10th June 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
What a beautiful holiday getaway destination - it offers everything to make for a good holiday.
Leendertz W. - 10th June 2019
staying in Swartland, Wes-Kaap
Many hidden gems in the Swartland district if you only would take the time to explore.
Rick E. - 10th June 2019
staying in Seepunt, Wes-Kaap
Easy access to eateries and groceries.
Alet R. - 10th June 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Het KWV besoek en dit is 'n moet.
Michele M. - 9th June 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Lekker kuierplekke en omgewing is mooi.
Pierre H. - 9th June 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Lovely town. Lots to explore. We especially enjoyed our visits to Gays Guernsey Cheese factory, the Karoo Kombuis and O for Olive olive farm. Lots of friendly people all round. Also travelling via the Swart Berg pass to Oudshoorn is an experience that should be on everyone's bucket list.
Rashaad H. - 9th June 2019
staying in Heidelberg, Wes-Kaap
Good little town with lots of places to see.
Lourens J. - 9th June 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Nog altyd n plek waar ek op my gemak is en mense altyd daar om 'n ekstra myl te loop. Sal enige persoon aanraai om daar tuis te gaan.
Jill J. - 9th June 2019
staying in Stellenryk, Wes-Kaap
Central location, easy access from the N1.
Alida L. - 8th June 2019
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Sien sterre.
Ashley F. - 8th June 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
We're definitely retiring in Struisbaai. The place is a beaut.
Jannie L. - 8th June 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Sien sterre.
Johan V. - 8th June 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Sien sterre.
Verohgen A. - 8th June 2019
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Pragtige plek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]